Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
April 25, 2024Los die slang buite die hospitaal!In Australië vra medici dat mense wat deur slange gebyt word, asseblief moet stop met die slange vang en saambring noodeenheid toe. Hulle kan in elk geval nie die slange daar identifiseer nie....more3minPlay
April 24, 2024Gerben Kamper se lang loopbaanGerben Kamper gesels oor sy loopbaan as akteur en die stem van Brakanjan!...more10minPlay
April 24, 2024“Gee terug aan die gemeenskap”Waar jy ookal werk, woon of studeer, moet jy ‘n bydrae aan die omgewing en die gemeenskap lewer. Steve de Beer, ‘n sakeman van Gqeberha, leef dié beginsel uit. Mariska Spoormaker het Steve by een van sy gemeenskapsprojekte gaan opsoek....more7minPlay
April 24, 2024Biologiese pes- en plaagbeheerBen Krog vertel vir Martelize Brink van die toenemende rol van biologiese pes- en plaagbeheer vir veiliger voedselproduksie en die omgewing....more7minPlay
April 24, 2024Belg se dronk lyf‘n Man in België is aangekla vir dronkbestuur, maar vrygespreek siende dat hy Outo-brouerysindroom het. Sy liggaam vervaardig alkohol....more2minPlay
April 23, 2024Die Gariepdam se kamers en galeryeDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se kamers en galerye in die wal....more8minPlay
April 23, 2024Sandra van de Rheede se hartsgoedHaidee Muller-Isaacs gesels met Sandra van de Rheede, wat vertel oor haar komvandaan, handwerk en hartsgoed. Jy kan haar altyd deur 'n ring trek, waar sy ook al gaan. En, dan is daar Sandra se manier van tafeldek vir daaglikste etes - soms selfs net vir een....more8minPlay
April 23, 2024Wat is die verskil tussen LP- en natuurlike gas?Hyrone Thomas vertel vir Martelize Brink wat die verskil tussen LP-gas en natuurlike gas is. Aan LP gas is daar nie ‘n tekort nie....more7minPlay
April 23, 2024Milan sê: Los die laatnag-gelato!Milan is van plan om gelato, pizza en ander wegneemetes by buitetafels te verbied op weeksaande ná 00:30 en naweke ná 01:30, vanaf middel Mei tot November....more2minPlay
April 22, 2024Clanwilliam-sandvisprojekRiaan van der Walt vertel van die Clanwilliam-sandvisprojek, wat tot die spesie se redding kom....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.