Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
April 17, 2024Sydene Cloete se omgeehartHaidee Muller-Isaacs gesels met Namakwalander Sydene Cloete oor haar omgeehart vir die kinders van die Masigcine Kinderhuis in Mfuleni. Daar versorg hulle verwaarloosde, verwerpte en mishandelde kinders....more9minPlay
April 17, 2024Meeste steun verbod op enkelgebruik-plastiekLorren de Kock vertel vir Martelize Brink van ‘n wêreldwye peiling wat wys dat 85% van mense ‘n verbod op enkelgebruik-plastiek steun....more10minPlay
April 17, 2024'n Bollywood-superster, bokke en 'n bende‘n Bende wat aan ‘n godsdienstige sekte behoort, het op ’n Bollywood-superster geskiet. Salman Khan het glo in 1998 twee bedreigde bokke geskiet, en die sekte beskou dié bokke as heilig....more2minPlay
April 16, 2024Damme en oorloopkragteDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van damme en hoe die oorloopkrag van water oor die wal verminder word....more8minPlay
April 16, 2024Bakkery help jongmense met intellektuele gestremdhedeHaidee Muller-Isaacs loer in by die Down with Dough-bakkery in Kaapstad. Dis begin deur Lynne Rutherfoord om jongmense met intellektuele gestremdhede se vaardighede op te skerp. Lynne se seun, Joshua, het Downsindroom. Sy wou graag hê dat hy en ander soos hy ook hulle plek kan volstaan as jong werkendes....more8minPlay
April 16, 2024Hoe werk litium-ioon-batterye?Dr. Johann Strauss vertel hoe litium-ioon-batterye werk, en hoe veilig dit is....more15minPlay
April 16, 2024Eksotiese motorhuise vir eksotiese motorsSoms word motorhuise gebou om by die eksotiese motors daarin te pas. Hulle noem dit ‘n kunsgalery vir die rygoed....more2minPlay
April 15, 2024KI en kunsWie word die hardste geslaan deur Kunsmatige Intelligensie in die kunswêreld. Johan Rademan het met argitek en kunstenaar Evert Esterhuizen hieroor gepraat....more11minPlay
April 15, 2024Groot jag op 'n klein diertjieNieu-Seeland het helikopters, bote, honde, kameras en lokvalkundiges ingespan om ‘n wesel agt maande lank te jag. En 300 000 Amerikaanse dollar later is die wesel wel van kant gemaak....more2minPlay
April 12, 2024Doen dit self aan die toeneemTerena le Roux vertel dat mense weer al hoe meer self dinge bou, maak en regmaak. Aanlynvideos wat stap-vir-stap verduidelik, maak dinge minder skrikwekkend vir beginners....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.