Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
April 12, 2024360 Speseryroete - Deel 30Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat verder oor sout....more14minPlay
April 12, 2024Britte sukkel met vervalsingsDie Vernigde Koninkryk se Royal Mail het ‘n uitdaging met vervalste seëls. As jy ‘n brief met ‘n vervalste seël daarop ontvang, is daar ‘n £5 boete!...more2minPlay
April 11, 2024Klub vir edelstene en mineraleHaidee Muller-Isaacs vind meer uit van edelstene en minerale by 'n klub vir dié stokperdjie waar belangstellendes selfs klippies uitruil. Die klub is al in 1962 gestig....more8minPlay
April 11, 2024Swem só vir jou sielHoe kouer die water, hoe beter. Dít, in kort, is waarop die Baai se maandelikse geestesgesondheidswem tot anderkant die branders neerkom. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe doen hulle dit....more6minPlay
April 11, 2024Pyn en pynstillersProf. Helmuth Reuter vertel vir Johan Rademan van pyn, en die middels wat daarvoor gebruik word....more12minPlay
April 11, 2024'n Kunswerk kos 'n werk‘n Werker in ‘n Duitse kunsmuseum is sy werk kwyt nadat hy een van sy eie kunswerke in die museum gehang het....more2minPlay
April 10, 2024Wayne Mckay se komedieKomediant Wayne Mckay vertel van Afrisnaaks, en sy ervaring met die taal op internasionale verhoë....more12minPlay
April 10, 2024Van Adam Tas tot museumhoofToe sy as kind op Kraaifontein grootgeword het, was dit haar droom om eggenote en moeder te wees. ‘n Laerskooluitstappie na die Kasteel in Kaapstad het egter haar kop na die geskiedenis geswaai, en het sy na matriek in dié rigting aan die Universiteit Stellenbosch gaan studeer. Vandag is sy doktor Anziske Kayster, bestuurshoof van Graaff-Reinet Museums. Mariska Spoormaker wou by haar weet wat in die Kasteel gebeur het om haar op ‘n geskiedenisroete te sit....more8minPlay
April 10, 2024Die Groter Kabeljous-vennootskap vir bewaringDr. Wentzel Coetzer praat oor die behoefte aan bewaring van die Kabeljous- en Papiesfonteingebiede se biodiversiteit en kulturele erfenis vir Khoisangroepe....more9minPlay
April 10, 2024Hofmakery gaan hof toe‘n Amerikaanse man het 50 vroue hof toe gesleep nadat hulle op ‘n Facebookblad sy gedrag op romantiese afsprake veroordeel het....more3minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.