Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
April 05, 2024360 Speseryroete - Deel 29Koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor sout....more10minPlay
April 05, 2024Hoeveel bokke wil jy hê?‘n Italiaanse eiland het ’n oorbevolking van bokke, en gee mense nou die kans om hulle aan te neem. Jy kan aansoek doen om tot 50 bokke te vang, op ‘n boot te laai, en weg te neem van die eiland af....more2minPlay
April 04, 2024Stilte is goed vir jouJohannes de Villiers praat oor die rol en voordele van stilte in jou lewe....more11minPlay
April 04, 2024Rene se AfrikaansHaidee Muller-Isaacs gesels met Rene Arendse oor die Afrikaans-100-veldtog, en haar passie vir die taal. Rene het in Distrik Ses grootgeword waar haar pa 'n Afrikaans-onderwyser was....more7minPlay
April 04, 2024Franse paartjie se Noag-sindroom‘n Franse paartjie is in die moeilikheid omdat hulle 159 katte en 7 honde aangehou het in ‘n 80 vierkante meter woonstel. Hulle lei aan Noag-sindroom, die opgaar van diere sonder om noodwendig die vermoë te hê om vir die diere te kan sorg....more2minPlay
April 03, 2024Wat is sintetiese pynstillers?Prof. Helmuth Reuter verduidelik wat sintetiese pynstillers is, en wys op die gevare van hierdie middels. Brittanje het onlangs die vervaardiging van 15 van hierdie middels verbied....more8minPlay
April 03, 2024Johan Breunissen: Van Robbeneiland tot sakemanHaidee Muller-Isaacs gesels met sakeman Johan Breunissen oor sy grootworddae op Robbeneiland, en sy pa vir wie hy groot bewondering gekoester het....more7minPlay
April 03, 2024Basketbal in 'n fraksie van 'n sekondeTwee Ierse basketbalspanne moet die laaste 0,3 sekondes van hulle kwarteindwedstryd oor speel ná ‘n dispuut. Dit moet vandeesweek gebeur om te bepaal wie deurgaan na die halfeindstryd....more3minPlay
April 02, 2024Die Oranje-VisriviertonnelDawie Botha vertel vir Martelize Brink in SO IS DIE LAND GEBOU van die Oranje-Visriviertonnel. Op sy dag was dié 82,45 kilometer lange tonnel die langste van sy soort ter wêreld....more9minPlay
April 02, 2024“Daarom spesifiek ‘n vissersmanskruis”‘n Beeldhouer en kunstenaar van Nelson Mandelabaai, Michael Barry, glo dat kuns wat op ’n spesifieke plek in ’n gemeenskap uitgestal of opgerig word, ’n deel van daardie plek se plaaslike geskiedenis moet vertel. Mariska Spoormaker het met hom by een sy kunswerke, die Vissersmanskruis, in Suideinde gesels....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.