Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 27, 2024Denimsensuur in Noord-Korea’n BBC-tuinbouprogram is in Noord-Korea op TV uitgesaai, waar die aanbieder se broek net as ‘n dowwe kol te sien is. Denim word gesien as ‘n simbool van Amerikaanse imperialisme. Weens sensuur kon die tuinier se denim nie op TV gesien word nie....more3minPlay
March 26, 2024Gariepdam en OvistonDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam en Oviston....more10minPlay
March 26, 2024Zac se passieHaidee Muller-Isaacs gesels met Zac Steyn oor sy loopbaan in die kunsdepartement van die filmbedryf. Hy vertel dat hy aanvanklik raad gekry het om eerder na skool te begin werk, want hy sou baie meer leer op regte fliekstelle. En dis sy eintlike passie....more9minPlay
March 26, 2024Lego-verdagtes?‘n Polisiestasie in Kalifornië plaas foto’s van uitkenningsparades op sosiale media. Die mense se gesigte word egter vervang met dié van karakters uit rolprente soos Shrek. Die afgelope paar weke het hulle Legomannetjies gebruik, totdat Lego hulle herhinner het wie se intellektuele eiendom dit is. Nou gaan ander karakters moet skuldig lyk....more2minPlay
March 25, 2024Skaapjag in die KarooJohannes Pienaar vertel vir Martelize Brink van die bergskape in die Carnarvon-omgewing. Ons hoor hoe die bergskape, of aoudad, uit Noord-Afrika daar beland het, en die uitdaging om hulle te jag....more8minPlay
March 25, 2024Afrikaanse Taalmonumente in die Baai?Baie Suid-Afrikaners is vertroud met die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl, maar nou het daar nog baie ander taalmonumente by die Nelson Mandela Universiteit in Gqeberha verrys. Mariska Spoormaker het gehoor dit hou verband met Afrikaans se Eeufeesvieringe in 2025, en het universiteit toe gegaan om meer uit te vind....more8minPlay
March 25, 2024Liza se visLiza van der Merwe vertel vir Martelize Brink hoe sy met haar kerrievis die sprong van ‘n klein onderneming tot op die groot winkelrakke gemaak het....more8minPlay
March 25, 2024Bogota se omgeeskole vir mansIn Bogota, Colombië se hoofstad, is daar omgeeskole vir mans. Van doeke te ruil tot hare vleg word gebruik om die manlike chauvinisme in die land te help bekamp....more3minPlay
March 22, 2024Vliegtuie en 'n simfonieorkesAlewyn Burger vertel van die Stellenbosch Lugskou waar die Flying Lions in hulle Harvards se vertoning gekombineer word met ’n simfonieorkes-uitvoering....more5minPlay
March 22, 2024360 Speseryroete - Deel 28Kultuur- en koshistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor Paasspeserye, Griekse Paasbrood en mastiek....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.