Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
April 09, 2024BoogdammeDawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se geboë vorm en die kinetiese kragte....more6minPlay
April 09, 2024Brug tussen horende en dowe menseMelinda Botha vertel hoe Deafways die gaping tussen horende en dowe mense oorbrug - van gebaretaaltolke tot werksgeleenthede vir dowes....more10minPlay
April 09, 2024'Enigiemand kan aanlyn geld maak'Baie mense glo dat entrepreneurskap slegs vir diegene in hulle twintigs of dertigs is. As jy ouers as veertig is, is dit maklik om te glo dat jy te oud is. Magriet Groenewald, ’n sosialemedia-bemarkingspesialis, sê niks is verder van die waarheid af nie. Sy verklap aan Haidee Muller-Isaacs hoe jy op enige ouderdom aanlyn ’n ekstra inkomste kan verdien....more10minPlay
April 09, 2024Hofsake oor handsakkeTwee Amerikaners het ‘n klasaksie begin teen die Franse vervaardiger van luukse goedere, Hermès. Hulle klagte is teen die manier hoe kliënte toegang kry tot hulle eksklusiewe Birkin-handsakke....more3minPlay
April 08, 2024Die insekte wat die Knysnabos se bome bestuifDr. Rudi Swart vertel van sy navorsing oor die insekte wat die Knysnabos se bome bestuif. Hy moes leer om professioneel boom te klim met ingevoerde toerusting, om bo by die bome se blomme uit te kom....more9minPlay
April 08, 2024Sonsverduistering ervaring in TexasAnnemarie Smith, ‘n Suid-Afrikaner wat in Houston in Texas woon, vertel vir Martelize Brink van die opwinding daar oor die sonsverduistering, en hoe Amerikaners die geleentheid vier....more8minPlay
April 08, 2024Fleksiekultuur‘n Gonswoord tussen argitekte en kunstenaars in hulle werk en ontwerp, is fleksieruimtes. Johan Rademan hoor by Evert Esterhuizen, ‘n kunstenaar én argitek, wat dit is....more9minPlay
April 08, 2024Kan kommersialisering biodiversiteit beskerm?Joernalis Elise Tempelhoff praat oor voorgestelde wetgewing oor die biodiversiteitsekonomie. Sy bevraagteken dat kommersialisering biodiversiteit kan beskerm....more8minPlay
April 08, 2024Tsjetsjnië vat vinnige (en stadige) musiek vasTsjetsjnië het ‘n nuwe wet wat bepaal dat musiek se tempo tussen 80 en 116 slae per minuut móét wees. Musikante het tot 1 Junie om hulle musiek te verwerk om aan die nuwe bepaling te voldoen, anders mag dit nie in openbare ruimtes uitgevoer word nie....more2minPlay
April 05, 2024Die Baai se breë glimlag vir plesierskepeEintlik moet die rooi mat ver uitgerol, en palmtakke geswaai word vir al die pasassiers wat met elke plesierboot die Baai binnekom. Sodra hulle voet aan wal sit, begin die ekonomiese wiele sterk draai in ’n streek wat dit baie nodig het. Dit skep sommer ’n karnavalgees, sê Alan Foggerty, ‘n Oos-Kaapse toeroperateur....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.