Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
March 07, 2024Kry werk sonder werksondervindingDr. Cobus Oosthuizen vertel hoe jy die uitdaging kan aanspak om 'n werk te kry sonder vorige werksondervinding....more10minPlay
March 07, 2024K-Pop ster “verkul” aanhangersDie K-Pop-ster, Karina, het haar aanhangers om verskoning gevra nadat dit bekend geword het dat sy in ‘n verhouding met ‘n akteur is. Haar aanhangers het betoog omdat hulle voel sy verkul hulle. K-Pop-sterre word as romanties toeganklik bemark....more3minPlay
March 06, 2024Prof. Karin se 50/50-veldtogProf. Karin Baatjes gesels oor haar roeping in opvoeding, en die uitdaging met beurse vir studente. Vir haar 50ste verjaarsdag het sy ‘n 50/50-veldtog begin, waar sy mense nooi om weekliks 50 minute saam met haar te stap, draf of op ‘n ander manier te beweeg en geld vir beurse in te samel....more12minPlay
March 06, 2024Grootmense se speelgoedlandAs jy nie mooi kyk wanneer jy in Gqeberha se Worrakerstraat ry nie, kan jy reg verby die Baai se speelgoedmuseum en restaurant ry. Mariska Spoormaker het betyds stilgehou, ’n koffie bestel en gesels met Emile Burger, mede-eienaar van die speelgoedmuseum, wat hy en sy vrou Yvonne 50 jaar gelede begin het....more8minPlay
March 06, 2024Man kry 217 Covid-19-inentings!‘n Duitse man is 217 keer ingeënt teen Covid-19, oor ‘n tydperk van 29 maande! Hy weet egter nie hoe effektief dit is nie, siende dat hy nog nie Covid-19 gehad het nie....more3minPlay
March 05, 2024Die spoorweë se werkswinkelsJan de Beer vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die rol van die spoorweë se werkswinkels. Hy fokus op die werkplaas by Koedoespoort in Pretoria....more14minPlay
March 05, 2024Arashaad se strandkunsHaidee Muller-Isaacs kuier op die strand in Mosselbaai by met Arashaad Davids wat strandkuns beoefen. Hy vertel vir haar hoe hy sy talent ontdek het, en hoekom hy doen wat hy doen....more7minPlay
March 05, 2024Vroue ondersteun vroueSalome Werner vertel vir Martelize Brink van Worthy Woman in Action, en hoe belangrik dit is dat vroue mekaar erkenning gee en ondersteun....more8minPlay
March 05, 2024'n Hotelkamer in ruil vir te veel reën‘n Hotel in Singapoer vergoed jou met ‘n koepon ter waarde van ‘n nag se verblyf indien reën jou vakansieplanne beduiwel tydens jou verblyf....more3minPlay
March 04, 2024Hoe gemaak met 'n wilde dier in nood?Deidre Joubert gesels oor die Wild and Free-rehabilitasiesentrum vir wilde diere in Mpumalanga. Sy vertel wat jy behoort te doen wanneer jy op ‘n wilde dier in nood afkom....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.