Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
January 01, 2024Eben de Bod wen die Trans Agulhas Challenge vir die 4de keer!Martelize gesels met Eben de Bod van Robertson wat gister die Trans Agulhas Challenge vir die 4de keer gewen het. Dit was die 35ste keer wat die resies aangebied is....more5minPlay
January 01, 20242024 en die jaar wat voorlêMarika Opperman gee raad vir die nuwe jaar. Alles van oefen, spaar en vergewe....more8minPlay
January 01, 2024Vrou dagvaar tandarts‘n Vrou dagvaar tandarts oor besoek, sê sy het 4 wortelkanale, 8 krone, 20 stopsels ingesluit....more3minPlay
December 29, 2023Hanli se storieDriesestig luisteraars het geskryf en gestem om ‘n storie te bou. Hanli is die karakter wie se wel en weë ons gevolg het....more6minPlay
December 29, 2023Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 met aanbieder Johan Rademan en gaste Nic de Jager, Danelene Ramsen, Bennie Howard en Pietman Geldenhuys...more55minPlay
December 28, 2023Casper de Vries loop deesdae met kierie en al op die verhoogDie tyd stap vir almal aan. Ook vir Casper de Vries, en Johan Rademan het met hom oor die fase van sy lewe waarin hy nou verkeer gesels, kort na n vertoning....more13minPlay
December 28, 2023ds. André BoezakDaar in haar tuisdorp het Haidee weer 'n keer gaan kers opsteek by ds Andre Boezak, 'n geliefde leraar van die VGK Oudtshoorn, maar ook 'n bobaas storieverteller, skrywer en man van inspirasie....more11minPlay
December 27, 2023Margit en LucaHaidee gesels met die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck en haar ewe talentvolle dogter Luca. Sy verskyn deesdae op TV en speel graag klavier. Gaan sy ook in haar bekende ma se voetspore volg? Die tiener vertel self...more9minPlay
December 27, 2023Eerste radio-uitsending van onder die seeEben Cruywagen vertel vir Ignatius Vlok hoe hulle die wêreld se eerste direkte radio-uitsending van onder die see in 1987 aangepak het....more15minPlay
December 22, 2023HeuningbierErnst Thompson vertel vir Martelize Brink van verskillende style heuningbier en verwante produkte wat hy maak by die Cape Town Meadery....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.