Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.
December 19, 2023Dinge wat by damme gebeurDawie Botha vertel vir Martelize Brink in So is die land gebou, oor damme wat vir meer as water opgaar gebou is....more12minPlay
December 19, 2023Louisa Da SilvaHaidee kuier in Ravensmead by haarkapper Louisa Da Silva. Louisa se ma het op vyf uitgevind dat sy nie kan hoor nie. Vandag kan Louisa hoor danksy 'n kogliere inplanting en as opgeleide haarkapper wil sy nou die jongmense aan die hand vat en oplei. ...more7minPlay
December 19, 2023Barbie en persoonlike beskermende toerusting‘n Studie kla dat die mediese Barbies se persoonlike beskermende toerusting te kort skiet en nie eens weggooibare handskoene dra nie....more3minPlay
December 18, 2023Eekhoringredding- en rehabilitasieLize Testa en Tracy Starke gesels met Martelize Brink oor eekhorings en wat hul redding- en rehabilitasie pogings behels....more11minPlay
December 18, 2023Spyskaart angsNavorsing toon dat 86% van die Gen Z generasie angstig raak wanneer hulle met die keuses op ‘n spyskaart konfronteer word....more3minPlay
December 15, 2023360 Speseryroete - Deel 15Hetta van Deventer – Terblache vertel vir Martelize Brink in die DrieSestig Speseryroete oor Kersspeserye van die wereld....more7minPlay
December 15, 2023Die 35e Trans Agulhas ChallengeEben de Bod gesels Martelize Brink oor die 35e Trans Agulhas Challenge. Eben het die afgelope 3 jaar die taai opblaasbootresies gewen....more11minPlay
December 15, 2023BloukaasbierIn Oregan VSA word ‘n bloukaasbier gemaak wat vir beina twee jaar in eikehoutvate verouder word....more2minPlay
December 14, 2023Afrikaanseklasse op TikTokAnzel Roux vertel vir Martelize Brink oor haar onderwysloopbaan en sukses op TikTok....more8minPlay
December 14, 2023Mary van die winkel op die hoekHaidee gesels met Mary Losper by die winkel waar sy al langer as 'n dekade werk in Bellville. Mary vertel van die lekker jare in die Noord-Kaap, haar komvandaan....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,463 episodes available.