Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
June 12, 2023Beurtkrag byt my besigheid, maar...Daar is nou Suid-Afrikaners wat sê hulle fokus eerder op die kere wanneer daar wel krag is as op die beurtkragfases, want só sal hulle die krisis oorleef. Maar oorlewing raak 'n groter kopsorg wanneer jy 'n kleinbesigheid vóór die felle beurtkrag gekoop het, en die aankoop van 'n kragopwekker en diesel nie in die aanvanklike berekening gebring is nie. Dan het 'n mens beurtkrag- én besigheidvasbyt nodig, het Melanie Ruth Pillay van Gail Force Printing op Kariega vir Mariska Spoormaker gesê....more10minPlay
June 12, 2023Bond van Oudpolisiebeamptes Westelike ProvinsieGeneraal-majoor Willem Smit vertel vir Martelize Brink van die Bond van Oudpolisiebeamptes Westelike Provinsie. Saam met die sosialisering is daar ook ondersteuning vir oudpolisiebeamptes....more10minPlay
June 09, 2023Bemark jouself met video'sMelt van der Spuy gee vir Martelize Brink raad om die beste te kry uit jou poging met bemarking met video’s. Melt sê, begin net en wees outentiek....more10minPlay
June 09, 2023Wat gloeilampe is die beste?Janco Geldenhuys vertel vir Martelize Brink oor planne om oneffektiewe gloeilampe van die mark af te haal. Hy sê LED-lampe is die beter opsie....more7minPlay
June 09, 2023Die Toneelhuis‘n Aktrise en ‘n beroepsfotograaf se paaie het gekruis, en net daar en dan skiet die kreatiewe vonk op om na-ure in die middestad ‘n onbenutte gebou met ‘n intieme teater te omskep in ‘n kreatiewe teaterjuweeltjie. Johan Rademan het ’n jaar later met Nardus Engelbecht en Lara Hatting by Die Toneelhuis gaan kuier....more13minPlay
June 08, 2023Charl en sy Steinway toer saamPianis Charl du Plessis gesels oor sy loopbaan agter die klavier en hoe hy met sy Steinway vleuelklavier deur die land toer....more13minPlay
June 08, 2023Dr. Delano Rhode se passie om kinders gesond te maakDie Kaapse pulmonoloog, dr. Delano Rhode, se stem hoor jy gereeld op RSG, eers in alhoebekker en nou weer op Vrydae op Intussen met Eloise. Haidee Muller-Isaacs het meer oor hierdie passievolle dokter en sy absolute liefde vir kinders gaan uitvind....more9minPlay
June 08, 2023Die befondsing van marine beskermingsgebiedeRoelie Kloppers vertel vir Martelize Brink van die behoefte om marine beskermingsgebiede te befonds, en die voordele wat so ‘n belegging inhou....more9minPlay
June 07, 2023Jawaahier Petersen is lekkerAktrise Jawaahier Petersen sê: wees net lekker. Sy vertel van haar studiekeuse, draaipunte in haar loopbaan en dat sy bang is om te droom, want drome word waar....more15minPlay
June 07, 2023Olivia Losper - fiksheidsghoeroeDie Paarl se fiksheidsghoeroe, Olivia Losper, is meer as net ’n fiksheidsafrigter - haar hart is gekoppel aan haar werk. Moed verloor doen sy nie sommer nie, hoor Haidee Muller-Isaacs....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.