Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
June 07, 2023Wêreld Voedselveiligheidsdag 2023Karin Botha praat op Wêreld Voedselveiligheidsdag oor die behoefte aan voedselstandaarde....more11minPlay
June 06, 2023Kimberley se geboue en strateDawie Botha praat oor Kimberley se geboue en strate. Die stad het baie goedbewaarde ou geboue....more10minPlay
June 06, 2023Die gebruik van inheemse kennis in die klaskamerDaar word al geruime tyd gepraat oor die relevansie van inheemse kennis van plantgebruike van verskillende kultuurgroepe, en die formele onderrig daarvan in die klaskamer. Dit is ‘n besig om gestalte te kry, en na verwagting behoort dit deel uit te maak van die 2025 skolekurrikulum. Daar is ‘n diepsinningheid in inheemse kennis wat tot groot voordeel vir leerders kan strek. Dr. Josef de Beer, direkteur van die Wetenskapsentrum vir Afrika by die Universiteit van Wes-Kaapland, vertel van die riglyne wat nou aan onderwysers gegee word om te help in die uitvoering van hierdie taak....more9minPlay
June 06, 2023Plettenbergbaai - WalviserfenisgebiedMarlon Baartman vertel vir Martelize Brink van Plettenbergbaai wat tot walviserfenisgebied verklaar is. Hy bespreek die proses en die implikasies van die nuwe status....more10minPlay
June 05, 2023Die evolusie van skoenlappers - Deel 2Prof. Henk Geertsema gesels verder met Martelize Brink oor die evolusie van skoenlappers....more10minPlay
June 05, 2023Jan Brandes se nalatenskapIn n Boek oor Jan Brandes, The world of Jan Brandes 1743-1808, word daar verwys na hierdie predikant uit Nederland, wat ‘n geruime tyd in Batavia en Ceylon deurgebring het. Hy het ook ook ‘n reis deur Suid-Afrika onderneem. Sy nalatenskap is te sien in die Rijksmuseum in Amsterdam....more10minPlay
June 05, 2023Mozzarella is die suiwelproduk van die jaarAlan Fourie gesels met Martelize Brink oor suiwelproduk-beoordeling, en laat haar proe aan ‘n mozzarella wat aangewys is as die land se suiwelproduk van die jaar....more14minPlay
June 02, 2023Projek om SA strande skoon te maakTanya Prinsloo vertel vir Martelize Brink van ’n kus-tot-kus-strandskoonmaakprojek van Save a Fishie! waar 100 Suid-Afrikaanse strande in 60 dae skoongemaak sal word....more9minPlay
June 02, 2023Wat is beter vir gewigsverlies - suiker of versoeter?Dieetkundige Megan Pentz-Kluyts vertel vir Martelize Brink wat beter is tussen suiker en versoeter wanneer dit by gewigsverlies kom....more14minPlay
June 02, 2023Hoërskool Durbanville se koor sing plek in eindronde losMaria Viviers, dirigent van Hoërskool Durbanville se koor, het onlangs 'n goue toekenning by die ATKV Applous streeksuitdunne behaal. Hulle het pas die wonderlike nuus ontvang dat hulle deurgedring het na die eindronde in Pretoria wat van 28 tot 30 Julie plaasvind....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.