Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
June 15, 2023Joha van Dyk se storiesJeugromanskrywer Joha van Dyk vertel vir Martelize Brink hoe haar daaglikse blootstelling die weg vind in haar stories in....more16minPlay
June 15, 2023Die Baviaansklowers en hulle Engelse speurderDie Baviaanskloof in die Oos-Kaap is beroemd vir baie redes, maar buiten die unieke geologie en ryk natuur, is daar nog 'n ding - die voertaal is só Afrikaans dat 'n tolk ingeroep moet word wanneer 'n aanbieding of toespraak in Engels gelewer word. Dus kan 'n mens jouself net voorstel wat die reaksie was op die aanstelling van 'n Engelse speurder. Een van die Baviaansklowers, Cedric October, het met Mariska Spoormaker hieroor gepraat....more7minPlay
June 15, 2023'n Vlieglisensie voor 'n bestuurderslisensieBernard Leicher vertel vir Martelize Brink hoe hy as matrikulant reeds 'n vlieglisensie gekry het, voordat hy ’n bestuurderslisensie kon kry....more8minPlay
June 14, 2023Ilne Fourie se storiewêreldIlne Fourie vertel vir Martelize Brink van haar wêreld van stories. Sy skryf die stories, en soms beeld sy dit self uit op die verhoog of agter die mikrofoon....more11minPlay
June 14, 2023Volhoubaarheid en gebruike van medisinale planteSuid-Afrika se inheemse medisiale plante is internasionaal bekend, en vir plantkundiges op eie bodem en elders ‘n ware paradys. Plantkundiges vergader gereeld om oor die volhoubaarheid en gebruike van plante besin. Professor Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johnnesburg vertel van ‘n onlangse internasionale geleentheid....more10minPlay
June 14, 2023JagproklamasiesPaul Gildenhuys vertel vir Martelize Brink van jagproklamasies en jag op eiendomme met sertifikate van voldoende omheining....more9minPlay
June 13, 2023Die Kalahari veesuipingskemasFrans Ferreira vertel vir Martelize Brink van die Kalahari se veesuipingskemas wat water voorsien aan veeboerderye. Die twee skemas dek saam 'n area bykans so groot soos die Vrystaat....more9minPlay
June 13, 2023Jo-Nette se holistiese benadering tot sangJo-Nette Le Kay het eers op 25 musiek gaan studeer nadat sy die Universiteit Stellenbosch se koor ontdek het tydens haar aanvanklike studies in sielkunde. Haar pa, Ivan, was die Paarl-Wellington streekkoor se dirigent. Nou leer sy jongmense om hulle stemme holisties te ontwikkel vir klassieke sang. Haidee Muller-Isaacs het by haar gaan kuier in die Paarl....more12minPlay
June 13, 2023The Character Company - 'n mentor vir seunsJaco van Schalkwyk vertel vir Martelize Brink van The Character Company se langtermyn mentorskap om seuns waardes aan te leer, sodat hulle goeie mans met sterk waardes word....more11minPlay
June 12, 2023Handel in haai- en pylstertprodukteProf. Aletta Bester-van der Merwe vertel vir Martelize Brink van die elasmobranch genetika-navorsingsgroep se rol in die handel van haai- en pylstertprodukte....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.