Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
November 30, 2022Van Idol na sielkundigeHaidee Muller-Isaacs gesels met Dewald Louw. Hy was in 2006 die wenner van die heel eerste Afrikaanse Idols. Vandag is hy ’n sielkundige, wat fokus op eetversteurings....more9minPlay
November 30, 2022Kinders en ouers kan leer van brandveiligheidDanny de Nobrega vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van 'n gratis byeekoms waar sowat 2 000 kinders en ouers kan leer van brandbestryding, brandveiligheid en fynbos....more11minPlay
November 29, 2022Die Vrystaat se dammeDawie Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die groot damme wat die Vrystaat omring....more7minPlay
November 29, 2022Organisasie help met werk vir verstandlik gestremdesIngrid de Jager gesels oor Care Career Junction, wat help met beskermde werk vir verstandelik gestremde mense....more6minPlay
November 29, 2022Is jy plantblind?Dr. Angelique Kritzinger praat oor plantblindheid. Mense ken nie meer die plante in hulle omgewing nie, en sien dit eenvoudig nie meer raak nie....more10minPlay
November 28, 2022Ploegskulpslak maak strande "skoon"Maryke Musson gesels oor die ploegskulpslak, wat veral op strande te sien is waar hulle bloublasies en jellievisse eet....more10minPlay
November 28, 2022Carmen Niehaus se kosreisDaar is meer as een miljoen eksemplare van kosskrywer Carmen Niehaus se resepteboeke in kombuise dwarsoor Suid-Afrika. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs waar alles vir haar begin het – as ’n groentjie in Huisgenoot se toetskombuis....more11minPlay
November 28, 2022Digitale hulpbronne teen geslagsgebaseerde geweldZonja Penzhorn vertel van anonieme digitale hulpbronne, soos die Chomi kletsbot, wat gebruik word in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld....more7minPlay
November 25, 2022Die Baai raak al hoe wilderDaar is al baie gesê dat Nelson Mandelabaai met onder meer twee riviermondings, uitsonderlike strande en die Baakensriviervallei, die Oos-Kaap se natuurhoofstad is. Dié natuur het nou nog ryker geword met die toevoeging van die Nyosi Wildreservaat binne die metro se munisipale grense. Mariska Spoormaker het jagluiperds in die meer as 2 500 hektaar groot reservaat gaan soek, en vir Pieter Kleynhans, operasionele bestuurder, gevra hoekom ‘n wildreservaat so naby die metro gevestig is....more9minPlay
November 25, 2022Opleiding in die wynbedryfEmma Burger, Brenton Maarman en Craig George praat oor opleidingsgeleenthede vir personeel in die wynbedryf....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.