Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
December 09, 2022Monique, die pleegma vir papegaaieDie nood om veilige hawens vir troetelpapegaaie te kry, is deesdae baie hoog. Mariska Spoormaker het die Baaienaar, Monique Maritz, wat geredde papegaaie in pleegsorg neem, gevra hoekom dit so is....more12minPlay
December 09, 2022Theodore Jantjies kuier in die atlejeeTheodore Jantjies gesels met Martelize Brink oor sy loopbaan as akteur en die volgende produksie waarin hy te sien is....more13minPlay
December 08, 2022The KhoeKhoe SagaJohann Abrahams vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van The KhoeKhoe Saga, wat in Januarie op SABC 2 te sien is....more9minPlay
December 08, 2022MenseroofHerman Bosman praat oor menseroof, of ontvoering soos dit in die volksmond bekend staan. Hy bespreek die huidige situasie en die redes vir menseroof....more13minPlay
December 07, 2022Hoe verwerk mens erge trauma?Karin Coetzee vertel van haar ervaring toe een van haar oudleerders, haar met ‘n mes by haar huis aangeval het. Sy praat oor haar herstelpad en hoe sy die aanvaller se vrylating uit die tronk hanteer het....more16minPlay
December 07, 2022Stellenbosch Rolbalklub vier 80 jaarDie Stellenbosch Rolbalklub is 80 jaar oud. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan inloer....more11minPlay
December 07, 2022Ampie kom radio toeEben Cruywagen gesels oor die verwerking van ‘n boek tot ’n radiovervolgverhaal, en die uitdagings van ‘n periodestuk soos die Ampie-trilogie....more10minPlay
December 06, 2022Die Du Toitskloof-tonnelJohann du Plessis vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Du Toitskloof-tonnel in die Wes-Kaap....more11minPlay
December 06, 2022‘Gee elke kind ‘n sokkerbal, nie ’n wapen’In die bendegeteisterde Kleinskool in Nelson Mandelabaai, waar sportfasiliteite vir die jeug skraps is, het die 62-jarige Paul Saffier meer as 30 jaar gelede besluit elke kind behoort eerder ‘n sokkerbal as n wapen te hê. Deesdae is die Kleinskool Spurs ‘n sokkermag om mee rekening te hou, en almal praat van Oom Paul, die sokkerman. Mariska Spoormaker het hom gaan opsoek....more10minPlay
December 06, 2022Titans Warrior Women-projek help slagoffersRiaan Pietersen vertel van die Titans Warrior Women-projek wat slagoffers help met selfvertroue deur selfverdedigingopleiding en regshulp....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.