Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
December 22, 2022Die uitkyk-tannie van BellvilleHaidee Muller-Isaacs loer weer in by die uitkyk-tannie van Bellville, Tannie Poppie Weideman. ‘n Paar jaar gelede het Haidee by Tannie Poppie ingeloer nadat sy by die supermark langs haar woonstel gehoor het hoe sy haar ontferm oor die jongmense wat daar werk....more12minPlay
December 22, 2022Maklike kersversieningsAlmie Louis gee ‘n paar eenvoudige idees vir kersversierings....more14minPlay
December 21, 2022Johny se Noord-Kaap KersfeesJohny Klein deel sy herinneringe van Kerstyd in die Noord-Kaap....more15minPlay
December 20, 2022Agulhas se vuurtoringDawie Botha vertel vir Martelize Brink van Agulhas se vuurtoring....more10minPlay
December 20, 2022Curt se skoolskoenprojekCurt Baker is gebore en getoë op Mosselbaai in die Suid-Kaap. Deesdae is hy 'n bemarkingsbestuurder by die SABC in Kaapstad. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy skoolskoenprojek, en hoekom die kinders van sy tuisdorp hom ekstra na aan die hart lê. Hy het nog nie naastenby genoeg skoene ingesamel nie, maar die hoop beskaam nie, sê Curt....more10minPlay
December 20, 2022Van die township tot 'n regsgraad met onderskeidingFundile Nene vertel vir Martelize Brink van haar grootwordjare in ‘n township tot waar sy haar LLB-graad met onderskeiding verwerf het....more10minPlay
December 19, 2022Troeteldiere en slangbyteVeearts dr. Ingrid de Wet praat oor troeteldiere en slangbyte....more11minPlay
December 19, 2022“Hoekom ek klaar is met sosiale media”As jong argitek in Nelson Mandelabaai het Bardy Badenhorst nie net inspirasie uit sosiale mediaplatforms geput nie, maar Instagram ook die elektroniese dagboek van sy ontwerpe gemaak, en dit daarna op Pinterest gedeel. Maar nou is Bardy klaar met enige sosiale media. Mariska Spoormaker het gaan hoor hoekom....more9minPlay
December 15, 2022Regverdigheid in die handelsomgewingPaul Colditz praat oor Fairtrade, wat streef vir regverdigheid in die handelsomgewing....more11minPlay
December 15, 2022Baai se burgemeester praat oor waterkrisisWeet jy hoe voel dit om in ‘n feitlik leë opgaardam te staan wat ‘n metropool moet bedien? Retief Odendaal, die burgemeester van Nelson Mandelabaai, sal jou hiervan kan vertel. Hy het met Mariska Spoormaker gepraat....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.