Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
January 05, 2023Word 'n gewetensverbruikerMartelize Brink gesels oor gewetensverbruikers met Paul Colditz van Fairtrade Afrika. Hy verduidelik wat ‘n “conscious consumer” is, en hoe jy meer ingeligte besluite as verbruiker in die nuwe jaar kan maak....more12minPlay
January 04, 2023Ingenieur se beurs met "pay it forward" klousuleHein Cooke, ‘n metalurgiese ingenieur, vertel van ‘n beurs wat deur sy alma mater, Richardsbaai Hoërskool, aan hom toegestaan is, en hoe hy die “pay it forward” klousule van die ooreenkoms gaan nakom....more9minPlay
January 03, 2023Jordaan/Jourdan-genealogiese registerDr. Marthinus Jordaan gesels oor die Jordaan/Jourdan-genealogiese register (1420-2021)....more12minPlay
January 03, 2023Badkamer-dekortendense vir 2023Gerald Bezuidenhout gesels oor badkamer-dekortendense vir 2023....more10minPlay
January 02, 2023Hoe gaan dit met Pieter-Dirk Uys?Haidee Muller-Isaacs het by die Mount Nelson Hotel in Kaapstad gaan tee drink saam met Pieter-Dirk Uys, en gesels oor sy grootwordjare en hoe dit deesdae met hom gaan, veral nadat Evita se Perron verkoop is....more11minPlay
January 02, 2023Gaan stap die ChokkaEsti Stewart vertel vir Phil Loots van die Chokka-staproete in die groter St. Francisbaai omgewing....more8minPlay
December 30, 2022Johnson Ndlakuza se groot hondehartDaar mag van die luisteraars wees wat ons RSG-onderhoud van ‘n paar jaar gelede kan onthou met Johnson Ndlakuza, die Baaienaar met die groot hondehart. Toe het die ouderdom hom al krom getrek, maar hy wou net honde was en skeer. Vandag, op 84-jarige ouderdom, is Johnson steeds hiermee besig. Hy het aan Mariska Spoormaker verduidelik hoekom hy nog so aktief is....more10minPlay
December 30, 2022Word direkteur van jou eie leweLizette Volkwyn vertel vir Phil Loots hoe jy direkteur van jou eie lewe kan word....more10minPlay
December 29, 2022Avontuur in AntarktikaAnnika le Roux vertel vir Phil Loots van haar onlangse ervaring in Antarktika....more10minPlay
December 29, 2022Die samestelling van brons beeldhouwerkMaggi Loubser vertel vir Phil Loots wat ons kan leer uit die samestelling van ‘n brons beeldhouwerk....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.