Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
December 28, 2022Jan Conradie se spoorwegherinningeHaidee Muller-Isaacs kuier by Jan Conradie met ’n huis vol spoorweë-memorabilia. Jan was eers ’n stoker, en later drywer van die Bloutrein....more12minPlay
December 28, 2022Hoe het Krotoa gelyk?Hybré van Niekerk vertel vir Phil Loots van 'n ontdekking wat sy gemaak het oor die herkoms van die beeld, wat as dié van Krotoa voorgehou word....more12minPlay
December 27, 2022Studente skep slimboks vir boereInnovasie tot voordeel van individue en gemeenskappe is aan die orde van die dag by Nelson Mandela Universiteit se Sentrum vir Gemeenskapstegnologie. Die studente ‘n sensorboks ontwerp wat boere sal help om die grond- en klimaat-toestande te meet voor aanplanting. Mariska Spoormaker het gaan kyk hoe werk dit....more12minPlay
December 27, 2022Redding ná 62 uur onder waterNico van Heerden vertel vir Phil Loots hoe hy iemand gered het wat 62 uur onderwater in ‘n gesinkte boot vasgekeer was. Dr. Martin Muller verduidelik hoekom die persoon nie net na die oppervlak geneem kon word nie....more14minPlay
December 26, 2022Deon Meyer se liefde vir die KarooHaidee Muller-Isaacs gesels met skrywer Deon Meyer oor sy liefde vir die Karoo, sy grootworddae op Klerksdorp en dat Deon gedink het dit spook in die Meyers se huis in Italië. Haidee was tydens die opname in Oudtshoorn en Deon in Italië....more13minPlay
December 26, 2022Die krag in die grysheidIna Wilken is die nuwe voorsitter van GrysKrag, ‘n niewinsgewende diensorganisasie vir persone ouer as 50 jaar. Sy praat oor haar visie vir GrysKrag....more14minPlay
December 23, 2022Hoe maak mens biobrandstof?Rex Zietsman verduidelik vir Renske Jacobs hoe biobrandstof gemaak word....more17minPlay
December 23, 2022Helenvale se blaasorkes bring vreugdeSal jy kan stilsit in jou huis wanneer ‘n blaasorkes verby loop en vrolike klanke om jou spoel? Die afgelope 18 jaar het die jong musikante van die Helenvale Brass Band en inwoners wat hulle deur die strate volg, ‘n bekende gesig geword. Mariska Spoormaker het ‘n oefening van dié gewilde orkes bygewoon....more12minPlay
December 23, 2022Speel die didgeridooAndries Bruyns vertel vir Renske Jacobs hoe hy didgeridoos maak en hoe dit klink....more19minPlay
December 22, 2022Film oor boeliegedragJacques Gombault vertel hoe hy toneelspel gebruik op bewustheid te skep en mense op te voed oor boeliegedrag....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.