Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
January 11, 2023Elias P. Nel laat die rieldans herleefMartelize Brink kuier aanhuis by skrywer en kultuuraktivis Elias P. Nel in Kraaifontein, en bespreek sy loopbaan en die groot taak om die rieldans te laat herleef....more18minPlay
January 11, 2023Projek om onderwysers en leerders voor te berei vir toekomstige kurrikulumHaidee Muller-Isaacs praat met prof. Jean Greyling van die Nelson Mandela Universiteit. Hy koordineer, in samewerking met die Leva Stigting, die Tangible Africa-projek. Hulle fokus is om onderwysers en leerders voor te berei vir die toekomstige kodering- en robotika-kurrikulum vir skole....more12minPlay
January 11, 2023Moet sekswerk gewettig word?Tershia de Klerk van die National Freedom Network en die Joseph Movement praat oor die wettiging van prostitusie, of te wel sekswerk....more9minPlay
January 10, 2023Tafelberg se dammeDawie Botha vertel van die interessante geskiedenis van die damme bo-op Tafelberg....more11minPlay
January 10, 2023Hoe gaan dit met die Oekraïense vlugtelinge in Nederland?Martelize Brink praat met Johan Oldenburg om te hoor hoe dit met die vlugtelinge uit Oekraïne gaan, wat hy gehelp het om na Nederland te vlug. Sy gesels ook met een van die vlugtelinge wat ‘n nuwe lewe in Nederland moes vestig....more15minPlay
January 09, 2023Voëlkyk in die nuwe jaarDr. Hanneline Smit-Robinson, die bewaringsbestuurder van BirdLife South Africa, gesels oor nuwejaarsvoornemens vir voëlkykers....more15minPlay
January 09, 2023Baai se Alfa-klub laat waaiDaar is net twee soort mense - dié wat ‘n Alfa ry en mens wat nié ‘n Alfa ry nie. Só sê die Baaienaar Andrè Walters wat in 1981 die OP Alfa Romeo Klub saam met Ian Vrey gestig het. Meer as 40 jaar later is dié klub nog baie aktief, al is daar nie meer 'n Alfa Romeo-handelaar in Gqeberha nie. Mariska Spoormaker wou by André weet hoekom sy hart so Alfa klop....more11minPlay
January 09, 2023Leer gemaak van olyweChristiaan Erasmus, ‘n leefstylontwerper wat lank in Istanboel gewerk het, vertel van leer wat van olywe gemaak word....more11minPlay
January 06, 2023Leon Klein se pad met lang CovidLeon Klein se pad met lang Covid. Leon moes weer leer loop, en sterk steeds aan. Haidee Muller-Isaacs het gaan uitvind hoe dit deesdae met hom gaan....more10minPlay
January 06, 2023Papier van olifantmisMartelize Brink gesels met Marinda van der Nest, ‘n erfenisbewaringstudent wat pas haar meestersdissertasie ingedien het oor ’n ontleding van handgemaakte papier van olifantmis en die mis van ander herbivore....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.