Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
January 17, 2023Laerskool Wynland is slaggereed vir nuwe skooljaarMartelize brink loer in by Laerskool Wynland op Worcester op die vooraand van die aanvang van die nuwe skooljaar. Skoolhoof Liezel van der Westhuizen sê hulle is gereed vir die nuwe jaar se uitdagings en suksesse....more3minPlay
January 16, 2023Maak jou tuin aantreklik vir insekteMartelize Brink gesels met Arné Stander, entomoloog by Babylonstoren, oor die belang van insekte en hoe om hulle tuis te laat voel in jou tuin....more15minPlay
January 16, 2023Despatch-onnie is ‘n kampioen-hengelaarOmdat Carike Keuzenkamp so lekker sing oor Sarah de Jager, het baie meer Suid-Afrikaners vertroud geraak met hierdie legendariese vrou, wat veral op Hentiesbaai so goed kon vis uittrek. Nou lyk dit asof 'n hoërskoolonderwyseres van Despatch, die 25-jarige Monique Jonck, dalk eendag in Sarah-se voetspore sal kan loop. Mariska Spoormaker het gaan hoor....more11minPlay
January 16, 2023Julian Jansen se misdaadboekeJoernalis Julian Jansen gesels oor sy loopbaan, hoe hy misdaadboeke skryf, en hoe hy die inhoud en op-die-toneel-verslaggewing as mens verwerk....more14minPlay
January 13, 2023Die geskiedenis van sleutelsPedro Alvez van die Advanced School of Locksmithing vertel van die geskiedenis van sleutels, nuwe tegnologie, en wat die skool aanbied....more4minPlay
January 13, 2023Klein Karoo LeessentrumHaidee Muller-Isaacs gesels met Leoni Fourie oor die Klein Karoo Leessentrum, en wat dit vir die kinders op Matjiesrivier buite Oudtshoorn beteken....more9minPlay
January 13, 2023Paaldans as sportMartelize Brink gesels met paaldansinstrukteur Madelize van Schalkwyk van Pole Dance Cape Town oor paaldans as ’n sport. Sy verduidelik hoe die paaldans wêreldkampioenskap werk waar Chantal Cornelissen onlangs in Italië goud gewen het....more11minPlay
January 12, 2023SA se nuwe generasie balletdansersMartelize Brink en Johan Rademan gesels met die nuwe generasie balletdansers in Suid-Afrika, Carmi Landsberg (14 jaar oud) en Josh Williams, lede van die Mzansi Balletskool....more9minPlay
January 12, 2023Die bot wat jou skrywerk doenAl jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT,’n kragtige kunsmatige intelligensie bot wat sake lelik kan omkrap. 'n Kommunikasiekonsultant en joernalis van Nelson Mandelabaai, Ed Richardson, glo dit sal 'n onomkeerbare invloed op die mediaveld hê. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind....more9minPlay
January 12, 2023Lizzie se kleremuseumLizz Meiring gesels oor haar insameling van drag vir 'n kleremuseum. Sy soek alle klere en bykomstighede van die 1800’s tot vandag....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.