Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.
January 24, 2023Jokkies se tegnologiese klereJohnny Koen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die tegnologie wat gebruik word in klere wat perdejokkies vir perdewedrenne dra....more15minPlay
January 23, 2023Seewater-akwariumsJohan Maritz vertel vir Martelize Brink hoe om ’n seewater-akwarium te begin en te onderhou....more14minPlay
January 23, 2023Ouer Afrikaanse boeke kosbaar vir dié lektorWat jy ookal doen, moet asseblief tog net nie jou ou Afrikaanse boeke weggooi nie, want daar is versamelaars soos hy vir wie dit kosbaar is. Só sê dr. Dewald Koen, ‘n lektor in Afrikaanse letterkunde aan die Nelson Mandela Universiteit, in wie se huis daar meer as tienduisend boeke. Is. Mariska Spoormaker het by hom gaan kuier....more11minPlay
January 23, 2023Katstert vir jou skoonheidWill Coetzee vertel vir Martelize Brink hoe hulle inheemse katstert (Bulbine frutescens) op Alldays verbou vir die skoonheidsbedryf....more11minPlay
January 20, 2023Hoe word TV-reekse oorgeklank?Sue Pyler-Slabbert en Henriëtta Gryffenberg vertel vir Martelize Brink hoe die oorklanking van oorsese televisiereekse werk....more14minPlay
January 20, 2023Zak Conradie se kunsZak Conradie het groot drome om ’n suksesvolle kunstenaar en entrepreneur te word, in weerwil van 'n gebrek wat sy sig en gehoor beïnvloed. Zak het verlede jaar as gaskunstenaar opgetree by Prince Albert Open Studios waar sy werke vertoon is saam met ander groot kunstenaars soos Joshua Miles en Anna Stone....more11minPlay
January 20, 2023Die ElvisklubNicolette Meades vertel vir Martelize Brink van die Elvisklub vir sanhangers van die koning van rock....more12minPlay
January 19, 2023Xander Nel se gewigteXander Nel gesels oor gewigoptel. Hy het verlede jaar matriek geskryf, en laat spat reeds die rekords in die juniorkategorie vir 17 tot 24 jariges waarin hy deelneem....more9minPlay
January 19, 2023André von Plaster se geliefde St. LuciaDie iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal strek vir 220 km van St. Lucia af tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai. Dis ‘n mariene bewaringsgebied en was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark. Die park is in 1999 deur Unesco tot wêrelderfenisgebied verklaar. Jacqui January het op St. Lucia met André von Plaster gesels oor dié besondere plek wat hy al die afgelope 23 jaar huis noem. Hy vertel van sy seekoei en ratel in sy tuin en sy liefde en die interaksie met die see en omgewing....more8minPlay
January 19, 2023Koffie - vóór of ná ontbyt?Dieetkundige Irene Labuschagne praat die invloed van koffie op hormoonvlakke, en of jy tot na ontbyt vir die boeretroos moet wag....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,467 episodes available.