Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
December 15, 2022Die bekamping van menseroofHerman Bosman praat oor die rol van die staat en die burgerlike gemeenskap om menseroof te bekamp....more12minPlay
December 14, 2022Nekstutte vir motorfietsryersChris Leatt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die nekstutte wat hy ontwerp het, wat internasionaal vir fietsry en motorfietssport gebruik word....more17minPlay
December 14, 2022Aanlynplatform vir intreefase werksoekersChristiaan van den Berg, medestigter van JOBJACK, vertel hoekom hy en sy vennoot hierdie aanlynplatform begin het vir intreefase werksoekers. Hy vertel ook hoekom hy sy werk as geoktrooieerde rekenmeester prysgegee het om sy passie na te jaag om ander jongmense te help. Hy het ook onlangs 'n toekenning ontvang. Haidee Muller-Isaacs het by hom gaan inloer....more11minPlay
December 14, 2022Twee Oseane Akwarium se nuwe skeurtandhaaieTinus Beukes vertel van die Twee Oseane Akwarium se nuwe skeurtandhaaie, en van die haaie wat tot nou toe daar te sien was, wat terugkeer see toe....more13minPlay
December 13, 2022Die Wes-Kaap se bergpasseDawie Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Wes-Kaap se bergpasse....more6minPlay
December 13, 2022Joernalis praat oor haar emosionele herstelpadMeer as 30 jaar nadat die Baaise joernalis, Roslyn Baatjies, gestremd gelaat is ná n taxi-ongeluk, het sy onlangs eers by die punt van aanvaarding oor haar fisieke toestand gekom. Mariska Spoormaker het met haar gepraat....more11minPlay
December 13, 2022Sjefskool help gemeenskapGlanskok Francois Ferreira vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy sy sjefskool om terug te ploeg in die gemeenskap....more11minPlay
December 12, 2022AfrikabeesteProf. Frikkie Neser vertel vir Martelize Brink wat Afrikabeeste se gene aan die wêreld bied....more10minPlay
December 12, 2022Die lank en kort van Vanes-Mari du ToitVanes-Mari du Toit was eens op 'n tyd 'n Protea-netbalspeler. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van haar grootworddae in 'n enkelouerhuis, hoe sy bo haar omstandighede uitgestyg het, en hoekom sy altyd ander sal bly inspireer. En dan natuurlik gesels die twee ook oor die voormalige sportvrou se lengte wat ander mense altyd verbaas....more11minPlay
December 12, 2022Durban se strandeMaryke Musson van uShaka Marine World praat oor die toestand van Durban se strande....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.