Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
November 16, 2022Wees veilig op TikTokDaniela Marais vertel hoe jy veilig kan wees op TikTok....more7minPlay
November 16, 2022Lugskepe en heliumProf. Egmont Rohwer praat oor lugskepe, en hoe veilig helium vir hierdie doel is....more15minPlay
November 14, 2022Fisioterapie vir diereNadia Schrenk gesels oor haar werk as dierefisioterapeut....more17minPlay
November 14, 2022Cobus van den Berg en Jorrie van der Walt se nuwe fliekHaidee Muller-Isaacs was op die stel van 'n nuwe rolprent wat gemaak word van Deon Meyer se boek, Proteus. Cobus van den Berg en Jorrie van der Walt vertel van die uitdagings, planne beraam wanneer die weer sleg is, en watter groot verskil begrotings maak. Fliekmaak is een groot legkaart wat konstant ontwikkel, sê hulle....more12minPlay
November 14, 2022Diabetes by kindersElré Clarence vertel vir Martelize Brink van die uitdagings wat diabetes vir kinders inhou....more13minPlay
November 11, 2022Hoe werk gis?Dr. Danie Malherbe vertel vir Martelize Brink hoe gis werk....more16minPlay
November 11, 2022Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans word 30Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans is vanjaar 30 jaar oud. Haidee Muller-Isaacs gesels met professor Michael le Cordeur oor die projekte wat hulle aanpak om gemeenskappe te bemagtig, en veral die chemie-projek waarby hy nou betrokke is....more11minPlay
November 11, 2022Fynproewerkos op groot skaalNeil Swart en Anouchka Horn vertel vir Martelize Brink hoe hulle fynproewerkos op groot skaal maak....more13minPlay
November 10, 2022Libertaskoor neem afskeid van dirigentMariska April, Christoff en Ilse Pauw gesels oor hulle ervaring as lede van die Libertaskoor....more16minPlay
November 10, 2022Angelique se passie vir bierMartelize Brink gesels met ‘n vroue bierbrouer van Pretoria, wat gevra is om haar vaardighede in die Swartland ten toon te stel. Angelique Kieser was ‘n argitek wat tydens die grendeltydperk besluit het bierbrou is haar ware passie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.