Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
November 10, 2022Eric R. Kok se film bekroonEric R. Kok gesels oor sy loopbaan as skrywer, filmmaker en gemeenskapsaktivis. Sy rolprent Liesbet is onlangs met vyf toekenings by die Thokoza-filmfees vereer....more12minPlay
November 09, 2022Keramiekkunstenaar Theo KleynhansTheo Kleynhans gesels oor sy aanslag tot keramiek, en hoe sy werk hom ses maande van die jaar na Spanje neem....more15minPlay
November 09, 2022Ethel Ruthenberg, gholfkampioenNá vier dae se dryfwerk met die gholfstokke en 250 inskrywings van 16 lande, is 44 kampioene is verskeie afdelings as die 2022 Ultimate Long Distance-kampioene aangewys. Die vroue-amateur Ope-afdeling is deur ‘n Suid-Afrikaner gewen. Johan Rademan het met Ethel Ruthenberg in die VSA gesels....more15minPlay
November 09, 2022DopamienmodeSuzanne Kotze gesels oor die jongste modetendense, spesifiek dopamienmode....more10minPlay
November 08, 2022Bloemfontein se geboueKobus du Preez vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van President Brandstraat in Bloemfontein met sy historiese geboue en moderne glaspaleis....more13minPlay
November 08, 2022Erwin Kupke se danspassiesErwin Kupke gesels Oor sy dansprestasies. Dié agtjarige het gekwalifiseer om Suid-Afrika by die wêreldkampioenskappe te verteenwoordig. Sy afrigter, Marike Nel, wat ‘n wêreldkampioen is, gesels saam....more9minPlay
November 08, 2022Avonturiers durf Noordwes-deurgang aanDaniel Kritzinger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van ‘n internasionale groep avonturiers wat gaan poog om die eerste mense te word om die 3700 km lange Noordwes-deurgang, wat die Atlantiese oseaan en die Stille oseaan verbind, te roei. Daniel is die spandokter....more12minPlay
November 07, 2022Terapiediere by die werkElize Parker vertel vir Martelize Brink hoe om te werk te gaan met terapiediere by die werk....more12minPlay
November 07, 2022Van syfers na filmsHaidee Muller-Isaacs gesels met Cobus van den Berg, wat ’n lewe van syfers verruil het vir films maak....more11minPlay
November 07, 2022Kom weg alles in EswatiniChristiaan Erasmus vertel vir Martelize Brink hoe hy ‘n lewe in Istanboel verruil het vir twee jaar sonder krag en lopende water in Eswatini....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.