Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
November 01, 2022Jo-Dolphin help erg gestremde persone in die SwartlandJo-Dolphin APD Swartland op Malmesbury is ’n dagsorgsentrum vir erg gestremde persone in die omgewing. Martelize Brink het by ’n fondsinsamling vir die sentrum uitgevind wat alles daar gebeur....more10minPlay
November 01, 2022Selfbeeld en eksamenprestasieGabriela Carolus praat oor die invloed van selfbeeld op eksamenprestasie....more7minPlay
October 31, 2022Die ongeluksvoël-veeartsWat doen ’n veearts wat in beheer is van al die wild op 'n groot wildsplaas? Dis nie kinderspeletjies nie, maar as dit jou passie is, dan voel dit nooit soos werk nie. Dr. Johan Joubert kan soms lekker vir homself lag met dié dat hy, soos sy kollegas dit noem, 'n ongeluksvoël is....more12minPlay
October 31, 2022Petroljoggie én digterErnest Mnyaka vertel vir Martelize Brink hoe hy as ’n petroljoggie van Malmesbury ‘n digbundel die lig laat sien het. ‘n Tronkervaring het ‘n ommekeer in sy lewe gebring. Gey Kriek is sy werkgewer, en gesels saam oor tweede kanse....more16minPlay
October 28, 2022Hoe werk 'n mikrogolfoond?Prof. Gert-Jan van Rooyen vertel vir Johan Rademan hoe ‘n mikrogolfoond werk....more11minPlay
October 28, 2022André Liebenberg kyk terugOudomroeper André Liebenberg vertel vir Johan Rademan van sy dae op radio....more8minPlay
October 28, 2022Mediese toerisme na Suid-AfrikaWickus Lubbe vertel van Suid-Afrika as ‘n mediese toerismebestemming....more8minPlay
October 27, 2022Marius du Plooy kyk terugOudomroeper Marius du Plooy gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy radioloopbaan in sowel Suid-Afrika as Nederland....more12minPlay
October 27, 2022Nic de Jager kyk terugRadiolegende Nic de Jager gesels met Johan Rademan en Martelize Brink op Afrikaanse radio RSG se 85ste verjaarsdag....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.