Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 27, 2022Sara van Rooi en die VastrappersSara van Rooi, stigerslid van die Prins Albert Rieldans-vastrappers, vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy die groep begin het. Sy leer vandag die jongmense op die dorp hoe om die ding te doen, en om hulle uit die kwaad te hou....more7minPlay
October 27, 2022Fanie du Toit kyk terugFanie du Toit gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy radio-ervaring....more4minPlay
October 27, 2022Faf du Plessis se sportloopbaanKrieketlegende Faf du Plessis gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor sy lewe op en van die krieketveld af....more21minPlay
October 26, 2022Annie se engelvlerkeAnnelize Hartley (Annie soos sy bekendstaan) is ‘n kunstenaar wat engelvlerke van hout maak. Die verkope is egter nie watwonders nie. Sy is sieklik, en hoewel sy haar steeds daarmee besig hou, is dit die geld wat sy van weldoeners op straat kry, wat haar aan die lewe hou. Jacqui January het gaan kyk waar sy bly en wou by haar weet hoekom sy besluit het om engelvlerke te maak....more12minPlay
October 26, 2022Susan Booyens kyk terugOudomroeper Susan Booyens gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar dae by die radio....more13minPlay
October 25, 2022Mpumalanga se kragstasiesDawie Botha gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor Mpumalanga se kragstasies....more9minPlay
October 25, 2022Waterval in kurkdroë Baai ontdekEen van die besonderse kenmerke van die Baai, is die 22 kilometer lange groen long wat deur die stad loop - die Baakensriviervallei. Deesdae is daar groot opgewondenheid oor ‘n waterval wat ontdek is toe digte indringersbos uitgekap is. Mariska Spoormaker het gaan kyk....more11minPlay
October 25, 2022Iris Bester kyk terug op haar radiodaeIris Bester vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar 40 jaar agter die mikrofoon - van Jongspanatelejee en Vrouerubriek tot aanbieder van Spektrum....more14minPlay
October 24, 2022Seekastaaings en hulle mooi skulpeTinus Beukes van die Twee Oseane Akwarium vertel vir Martelize Brink van seekastaaings. Ons ken hulle skulpe as seepampoentjies....more17minPlay
October 24, 2022De Hoop se NG KerkDie NG Kerk op De Hoop was eens op 'n tyd die middelpunt van die landbougemeenskap sowat 14 km wes van Oudtshoorn. Omdat die gemeenskap mettertyd gekwyn het, en daarmee saam die gemeente, is dit later by die gemeente Oudtshoorn-Park ingelyf. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan inloer....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.