Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 18, 2022Die trein van Pretoria na Lourenco MarquesJohannes Haarhof vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die spoorlyn tussen Gauteng en Maputo, wat as die Oosterlyn tussen Pretoria en Lourenco Marques gebou is....more14minPlay
October 18, 2022Devan en die dobbelspelDevan Kruger het al die Epic en Trans-Alpe per fiets aangepak. Hy en sy gesin woon buite Charlotte in die VSA, en hy vertel aan Johan Rademan in Beiere, hoe hy letterlik deur 'n dobbelspel daar beland het....more10minPlay
October 18, 2022EkofobieCelri Olley vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van ekofobie onder jong kinders....more12minPlay
October 17, 2022Mediese versekering vir troeteldiereVeearts dr. Ingrid de Wet gesels met Martelize Brink oor mediese versekering vir troeteldiere....more12minPlay
October 17, 2022Joe Cloete van ShamwariDie Shamwari-wildreservaat buite Gqeberha is 30 jaar oud. Die man aan die stuur van sake is Joe Cloete. Hy het 30 jaar gelede op hierdie wildsplaas begin werk as toergids. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy drome vir die behoeftige gemeenskap rondom die reservaat, en hoe hy wil help met werkskepping....more11minPlay
October 17, 2022WiskundewonderkindWiskundewonderkind Stiaan Scheepers vertel vir Martelize Brink van die soort wiskunde wat hy doen, waarin hy brons gewen het by die Junior Wêreld Hoofrekenekampioenskap in Duitsland....more11minPlay
October 14, 2022Die miljarde mikrobes in grondProf. Karin Jacobs vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van mikrobe, die grondmikrobioom en die rol van regeneratiewe landbou....more17minPlay
October 14, 2022Bottomless Coffee Band is nou RAAFDie Bottomless Coffee Band gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor hulle musiekreis en kondig hul naamsverandering na RAAF toe aan....more11minPlay
October 14, 2022Elise Bishop se twee lewensElise Bishop gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar ervaring as een van die eerste Suid-Afrikaners wat ‘n seksuele hertoewysingsoperasie ondergaan het. Sy vertel die verhaal in haar boek, Twee Lewens....more17minPlay
October 14, 2022Mathys en TheunsMathys Roets gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die raakpunte wat hy met Theuns Jordaan se musiek het. Hy is deel van Die Theuns Jordaan Liedjieboek-vertoning by die Toyota US Woordfees....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.