Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 10, 2022SA se kampioenskaaphondPierre Strydom vertel vir Martelize Brink van sy skaaphonde. Kyla is die Suid-Afrikaanse kampioen. Sy ander hond, Mac, gaan saam met Kyla in ‘n span van vyf, Suid-Afrika in Noord-Ierland verteenwoordig by die 2023 Wêreldkampioenskap....more14minPlay
October 10, 2022Tannie Rallie van Prins AlbertHaidee Muller-Isaacs gesels op Prins Albert met Ragel GweGwe, alombekend as Tannie Rallie. Sy is 'n gemeenskapswerker wat kos aan behoeftige kinders voorsien. Sy vertel hoe sy, soos sy dit stel, 'n roosterkoek kan rol....more9minPlay
October 10, 2022Nelson Mandela Universiteit stig eenheid vir hommeltuieKarel du Preez vertel vir Martelize Brink van Nelson Mandelabaai Universiteit se nuwe hommeltuigeenheid....more9minPlay
October 07, 2022DecoupageAlmie Louis vertel vir Martelize Brink hoe jy decoupage doen....more12minPlay
October 07, 2022Outa Lappies-uitstallingHaidee Muller-Isaacs is by die Fransie Pienaar-museum op Prins Albert, waar sy na die Outa Lappies-uitstalling gaan kyk....more11minPlay
October 07, 2022Gemeenskapsgroentetuin op HawstonMelun Jephta vertel vir Martelize Brink van ‘n organiese gemeenskapsgroentetuin wat sy in die vissersdorpie, Hawston, begin het....more7minPlay
October 06, 2022Stories wat sedes en waardes leerBianca Flanders gesels oor stories wat gebruik word om vir kinders sedes en waardes te leer....more7minPlay
October 06, 2022Coenie se radiodaeCoenie de Villiers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink as deel van ons vieringe van 85 jaar van Afrikaanse radio. Hy deel sy herrineringe en vertel wat hy van sy radiodae mis....more10minPlay
October 06, 2022Elmarie, die knoffelboerElmarie Theron gesels oor haar knoffelboerdery op Upington....more13minPlay
October 05, 2022Dean Balie se rolleDean Balie vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy grootwordjare in die Noord-Kaap, sy rol in Kat and the Kings, en waaraan hy deesdae werk....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.