Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
September 29, 2022Maritieme veiligheidKaptein Vernon Keller praat op Wêreld Maritieme-dag oor veiligheid aan langs die kus, en die rol wat die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid hierin speel....more12minPlay
September 29, 2022Projek teen geslagsgebaseerde geweldNadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Londoloza-projek teen geslagsgebaseerde geweld....more8minPlay
September 29, 2022SA se oudste kwilt te sien by feesRonel Pistorius vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Suid-Afrika se oudste kwilt, wat in 1790 gemaak is en by die Nasionale Kwiltfees te sien sal wees....more13minPlay
September 28, 2022Sjef Jan-Hendrik se dromeHaidee Muller-Isaacs het 'n intieme gesprek met die bekroonde Michelin-ster, Jan-Hendrik van der Westhuizen, oor die mense van sy hart, sy grootwordjare en drome....more11minPlay
September 28, 2022Kruip vóór jy loopDie uitdrukking dat ‘n mens eers moet kruip voor jy kan loop, is algemeen bekend. Twee studies oor die boustene van die ontwikkeling van jong kinders het dit weer beklemtoon. Johan Rademan het met Danel Snyman, ‘n arbeidsterapeut, hieroor gesels....more10minPlay
September 27, 2022Die geboude omgewing en erfenisDawie Botha gesels oor die raakpunte wat die geboude omgewing het met erfenis, toerisme en boomplantdag wat in September gevier word....more9minPlay
September 27, 2022Skep iets uit niksVandag is Nasionale Toerismedag. Haidee Muller-Isaacs het gaan inloer op Stellenbosch by Amazink in Kayamandi. Daar het sy meer gehoor oor die Bags for Bread-inisiatief en gesien hoe die vroue 'n bestaan kan voer en die omgewing kan bewaar. Hulle hekel items met plastiek broodsakkies....more10minPlay
September 27, 2022Ons Karoo en kontreiAdri Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Ons Karoo en kontrei-platform, wat die Karoo en sy aktiwiteite aan mense bekendstel....more12minPlay
September 26, 2022Die stryd teen hondsdolheidStaatsveearts dr. Leana Janse van Rensburg vertel vir Martelize Brink van die stryd teen hondsdolheid....more9minPlay
September 26, 2022Kolganse is kopseer vir ander inheemse voëlsWie sou ooit kon dink dat die kolgans 'n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou? Mariska Spoormaker het meer hiervan gehoor by die Baaienaar, Arnold Slabbert van Urban Rapotro Project, toe sy met hom oor probleemkatte gepraat het....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.