Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 05, 2022Borskanker-ondersteuningsprojekteMarli du Toit gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor borskanker en die ondersteuningsprojekte vir mense wat daardeur geraak word....more16minPlay
October 04, 2022PongolapoortdamDawie Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Pongolapoortdam in KwaZulu-Natal....more6minPlay
October 04, 2022Oom Albie se klavierAnnemi Boshoff vertel vir Haidee Muller-Isaacs van 'n besonderse klavier, wat al donkiejare soos goud in hulle familie opgepas word. Dit word gereeld vir spesiale geleenthede ingespan. Die oorspronklike eienaar van die klavier was haar ouma se broer, niemand anders nie as Oom Albie Louw, die bekende operasanger, komponis, pianis en koorleier....more11minPlay
October 04, 2022Die jeug se geestesgesondheidSantie Terreblanche praat oor die jeug se geestesgesondheid....more8minPlay
October 03, 2022Cat Angel RefugeKaren Wilson vertel vir Martelize Brink van die werk wat Cat Angel Refuge in Zeerust doen in 40 afgeleë dorpies aan die grens met Botswana....more9minPlay
October 03, 2022Rosa Kruger deur Decanter vereerRosa Kruger gesels met Martelize Brink nadat sy in Decanter se heldesaal opgeneem is vir haar werk met ou wingerde en ouwingerdwyne....more14minPlay
October 03, 2022Wêreld HabitatdagGwen Theron praat oor die toenemende ongelykheid en uitdagings in stede en menslike nedersettings....more11minPlay
September 30, 2022Hoe word houtskool gemaak?George Ferreira vertel vir Martelize Brink hoe houtskool en brikette vir die braai gemaak word....more12minPlay
September 30, 2022Sal visvangverbod Baaise pikkewyne help red?Daar is groot verligting onder veral Baaise bewaringsbewustes noudat die departement van bosbou, visserye en omgewing ‘n tydelike visvangverbod rondom ses sleutel pikkewynkolonies aangekondig het. Groot kommer is vroeër uitgespreek oor Algoabaai se brilpikkewyngetalle wat drasties gedaal het. Mariska Spoormaker het met die omgewingswetenskaplike, Ronelle Friend van Algoa Bay Conservation, oor die visvangverbod gepraat....more10minPlay
September 30, 2022Oud en nuut te sien by Saldanhabaai-lugskouGrant Timms vertel vir Martelize Brink van die vliegtuie wat hy die naweek by die eerste Saldanhabaai-lugskou sal vlieg - van ‘n straalvliegtuig tot ‘n Tweede Wêreldoorlogera Tiger Moth....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.