Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 14, 2022Stadige IntimiteitJoani Groenewald en Maryke van Velden gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die Stadige Intimiteit-uitstalling in drie lokale by die Toyota US Woordfees....more15minPlay
October 13, 2022OutismebewusmakingCarolina van der Westhuizen, Michelle Robertson en Drikus du Toit vertel vir Johan Rademan hoe hulle hulle redenaarsvermoë gebruik vir outismebewusmaking. Michelle en Drikus is leerders aan Hoërskool Merensky in Tzaneen. Carolina is die eienaar van Podiumpret, ‘n opleidingskompetisie....more16minPlay
October 13, 2022Born Free gee nuwe tuiste vir sirkusleeusBy die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeus se nuwe tuiste. Een van die medestigters van Born Free is die Britse aktrise, Virginia McKenna, wat in die gelyknamige fliek verskyn het....more8minPlay
October 13, 2022Bennie Howard se dae agter die mikrofoonBennie Howard gesels oor sy dae agter die mikrofoon, as deel van RSG se 85 jaar van Afrikaanse radio-vieringe. Hy was onder andere daar toe Monitor begin het....more17minPlay
October 12, 2022Oudomroeper Chris Swanepoel kyk terugChris Swanepoel gesels oor sy dae agter die mikrofoon by RSG, as deel van die vieringe van 85 jaar van radio in Afrikaans....more23minPlay
October 12, 2022Die Kalahari brandDie Kalahari is 'n uitgestrekte dorre tot halfdorre sanderige gebied. Dit is tans in die nuus vir die uitgebreide brande wat daar woed. Brandbestrydingspanne het gister (11 Oktober 2022) na vyf dae steeds gespook om die brande in die Kuruman-omgewing in die Noord-Kaap onder bedwang te bring. Jacqui January kyk na die oorsaak van die brande, die ekologiese impak daarvan, en die reaksie van besoekers en mense van die Kalahari....more10minPlay
October 12, 2022Son en sout = elektrisiteitFrans Ferreira vertel van ‘n projek in die Noord-Kaap, waar die son gebruik word om elektrisiteit op te wek, en sout gebruik word om dit te stoor....more11minPlay
October 11, 2022Mpumalanga se myneDawie Botha vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die myne in Mpumalanga....more6minPlay
October 11, 2022Van au pair op wynplaas tot wynplaaseienaarMartelize Brink gesels met Berene Sauls by Cape Wine, wat as au pair op ‘n wynplaas begin het, later in administrasie betrokke geraak het, en vandag die eienaar van Tesselaarsdal is, waar haar eie wyn geproduseer word....more10minPlay
October 11, 2022Laat die wiele rolAlewijn Dippenaar gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor vanjaar se OCC-rolstoeluitdaging op George....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.