Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
October 24, 2022Die Vergete HoofwegPiet Coetzer en prof. Doreen Atkinson vertel vir Martelize Brink van die Vergete Hoofweg van 1000 km, vanaf Ceres en Tulbagh tot by Kuruman. Piet is besig om oor twee weke ‘n deel van die roete met sy perdekar af te lê....more13minPlay
October 21, 2022Hoe maak mens brandewyn?Ilse du Toit gesels met Martelize Brink oor die potketel, en hoe brandewyn gemaak word....more14minPlay
October 21, 2022Oudtshoorn se sweisbroersDie Lubbe-broers van Carnavon kon sweis voor hulle vas kon skryf, vertel hulle vir Haidee Muller-Isaacs. Die broers het eers elkeen 'n draai oorsee gaan maak, en toe kom nesskop op Oudtshoorn, waar hulle hulle oupa Roy se liefde vir ysters laat voortleef. Haidee het het by hulle gaan inloer....more12minPlay
October 21, 2022Veerpyltjies in PotchElizma Oosthuizen vertel vir Martelize Brink van die Bobbies Veerpyltjieklub op Potchefstroom, en die gestremde span van die Amelia Nasorgsentrum se kampioenskappe....more8minPlay
October 20, 2022Verstaan jy Gayle?Dianne du Toit Albertze vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Gayle, ‘n gaykodetaal of sosiolek....more17minPlay
October 20, 2022Brandweervrywillgers help, al is daar nie brandeElrie de Beer van First Care Wildfire Support verduidelik hoe hulle in gemeenskappe hand bysit, selfs wanneer daar nie 'n brand is nie....more5minPlay
October 20, 2022Naskoolse programme en geestesgesondheidColleen Brocker praat oor die uitwerking wat naskoolse programme op die jeug se geestesgesondheid het....more12minPlay
October 19, 2022Die bemarking van Afrikaanse radioEsther van Niekerk vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink oor haar betrokkenheid by bemarking toe Radio Suid-Afrika herposisioneer is tot Afrikaans Stereo, en die oorgang na Radio Sonder Grense - nou RSG....more16minPlay
October 19, 2022Namakwaland - slangparadysNamakwaland is die tuiste van die wêreld se kleinste skilpad, die Namakwa-spikkelpadloper. Daar is ook ‘n verskeidenheid van besondesre reptiele. Die omgewing is ‘n navorser se droom, en van die spesies is nog nie beskryf nie. ‘n Navorser wat langer as 40 jaar tussen die berge en klipkoppe van Namakwaland beweeg, is besig om ‘n navorsingsentrum daar te vestig....more7minPlay
October 19, 2022Opleiding vir die seevaartbedryfPieter Coetzer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die opleiding van bemanning in die kommersiële seevaartbedryf....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.