Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
September 26, 2022Nazeema se redding was ‘n gemeenskapsgroentetuinNazeema Jacobs vertel vir Martelize Brink hoe sy as ‘n daklose verslaafde, sewe jaar gelede haar heil in Khulisa Streetscapes se gemeenskapsgroentetuin gevind het. Vandag is dié gesoute tuinier in beheer van die tuin se administrasie....more12minPlay
September 23, 2022Hoe werk sonpanele?JJ Fischer verduidelik vir Martelize Brink hoe sonpanele krag verskaf....more13minPlay
September 23, 2022Polisie man stap vir kinderhospitaalAdjudant-offisier Brian Daniels, ‘n bekende polisieman in Oudtshoorn se stap- en drafkringe, het op 14 September die strawwe taak aangepak om van Oudtshoorn na Kaapstad te stap om geld vir die Rooikruis Kinderhospitaal in tesamel. Hy beoog om op 25 September in Kaapstad aan te kom. Haidee Muller-Isaacs was by die verrigtinge op Oudtshoorn toe Brian sy staptog afgeskop het....more8minPlay
September 23, 2022Kruie in kos en as medisyneHennah Flesch en Sanel Esterhuyse gesels oor die gebruik van kruie in kos en as medisyne....more12minPlay
September 22, 2022Met watter hout braai jy?George Ferreira vertel wat die beste hout is om mee te braai....more14minPlay
September 22, 2022‘n Baaise skool vol babasDit is omtrent ‘n spektakel om te sien wanneer tientalle leerlinge met hulle baba’s skool toe kom - nie hul eie baba’s nie, maar wel ‘n 2,5 km sakkie meel waaraan ‘n kop, bene en arms gesit word om dit soos ‘n baba te laat lyk. Die graad elf-leerlinge van Alexander Road High School in die Baai moes twee weke lank hierdie meel-babas permanent versorg. Mariska Spoormaker het skool toe gegaan en Elmarie van der Vijver, een van die onderwyseresse, raakgeloop....more11minPlay
September 22, 2022Kultuur in lapboeke verewigDr. Elbe Coetzee vertel hoe inheemse kennis van die Noord-Sotho-kultuur in lapboeke vasgevang word....more13minPlay
September 21, 2022Deon Meyer se KaroonagteDeon Meyer gesels met Martelize oor sy bekendste karakter, Benny Griesel, se wedervaringe, wat voorlê, hoe hy afskakel en wat gehore kan verwag van Karoo Suite 2, Karoonagte wat hy en Coenie de Villiers planke toe bring....more13minPlay
September 21, 2022Nico Koen se treineNico Koen se pa en oupa was verbonde aan die Spoorweg, en hoewel hy nie self voltyds met ysterwiele gewerk het nie, glo hy dis deel van ons erfenis en moet sodanig hanteer en bewaar word. Johan Rademan het met hom gesels....more11minPlay
September 21, 2022Toep vir blomme in die Wes-KaapMarietjie Smit vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Clanflora, ‘n gratis toepassing waarmee jy 616 blomme van Namakwaland, die Weskus, die Cederberg en Nieuwoudtville kan identifiseer....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.