Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
November 04, 2022Wat is fotosintese?Dr. Angelique Kritzinger verduidelik vir Martelize Brink hoe fotosintese werk....more12minPlay
November 04, 2022Baai se eerste Khoi-staproeteTussen Helenvale en Bethelsdorp in die Baai se noordelike voorstede kan voetslaners deesdae die Khoi-staproete volg, en minstens ‘n honderd jaar in die geskiedenis terugloop. Jy kan selfs van die plaaslike Khoi-leierskap èn Dr. Wragtag ontmoet, het Mariska Spoormaker gevind toe sy soontoe gegaan het....more10minPlay
November 04, 2022Die veelsydige turksvyMichelle Greyvenstein vertel vir Martelize Brink van die vele gebruike van turksvye....more12minPlay
November 03, 2022Internasionale seëltentoonsteling in KaapstadHugh Amoore en Prof. Henk Geertsema vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Internasionale seëltentoonsteling wat binnekort in Kaapstad plaasvind....more18minPlay
November 03, 2022Johan Fourie van De HoopJohan Fourie vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy grootworddae as plaasseun op De Hoop buite Oudtshoorn, toe die lewe nog sorgeloos was en hier nog water en ‘n groot landbougemeenskap was. Hy dink met heimwee terug, en vertel wat hy alles van daardie wêreld kan onthou....more9minPlay
November 03, 2022Chris se ysterperdeChris Badenhorst het al 45 motorfietse in sy lewe besit. Van al dié ysterperde het hy net vier gehou, wat hom na aan die hart lê. Johan Rademan het hom hieroor gepols....more9minPlay
November 02, 2022Dekades se diens as maatskaplike werkerTim van Kratenburg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy loopbaan as maatskaplike werker....more16minPlay
November 02, 2022Ina Wilken - vegter vir verbuikersregteVerbruikers het gewoonlik ‘n redelike idee wat hulle regte is, maar die meeste van ons kan nie presies sê wat hierdie regte is, en hoe dit beskerm word nie. Iemand wat al jare lank verbuikers bemagtig en inlig oor hulle regte en verpligtings, is Ina Wilken. Jacqui January het by haar gaan inloer....more9minPlay
November 02, 2022Bestuur kleuterskole soos besighedeHeléne Brand vertel hoe GROW Educare Sentrums kleuterskooleienaars in gemarginaliseerde gemeenskappe help om hulle kleuterskole soos besighede te bestuur, om dit volhoubaar te maak....more11minPlay
November 01, 2022Die DrakensbergprojekBob Pullen vertel van die Drakensbergprojek, wat sorg vir beide water en hidro-elektrisiteit....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.