Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.
June 13, 2022Nuwe voëlspesies telkens in Camdeboo-park ontdekDaar gaan amper nie ‘n maand verby nie dat daar nog ‘n nuwe voëlspesie in die Camdeboo Nasionale Park ontdek word. Dit laat ‘n mens wonder waarop gretige voëlkykers bedag moet wees om sulke ontdekkings te kan doen. Mariska Spoormaker het saam met Leonie Fouché, oud-stadsklerk van Nieu-Bethesda, na die Camdeboo-veld gegaan om meer te leer....more11minPlay
June 13, 2022Kate Vos van Groot BrakrivierMartelize Brink gesels met Kate Vos, ‘n ouer wat betrokke is by die Laerskool Vorentoe op Groot Brakrivier. Sy word geloof vir haar kreatiwiteit, en vertel hoekom sy van Johannesburg na dié klein dorpie getrek het....more8minPlay
June 10, 2022Hoe vlieg 'n vliegtuig?Rob Jonkers vertel vir Martelize Brink hoe ‘n vliegtuig vlieg, en verwys na die verskeie soorte vliegtuie....more15minPlay
June 10, 2022Leslie Morris se kronkelpad na boHaidee Muller-Isaacs gesels met Leslie Morris van Kuilsrivier. Moet nooit dat ander vir jou vertel dat jy nie jou drome kan bewaarheid nie, sê Leslie. Hy het op 36 'n advokaat geword. Hy vertel vir Haidee van sy uiters uitdagende kronkelpad na bo, en sy drome om ander te help om hulle regskennis op te skerp....more10minPlay
June 10, 2022Skenk 'n fles ingelegde lekkerteHannerie Visser vertel vir Martelize Brink van ‘n projek waar jy ‘n vol fles ingelegde kos inhandig, in ruil vir ‘n leë fles en jou storie. Die kos word geskenk aan Ladles of Love....more7minPlay
June 09, 2022Mari Visser se vleiskennisMari Visser gesels oor haar grootwordjare in die Karoo en die kennis van vleis wat sy by haar pa gekry het. Hulle bewerk vleis vir jagters, wat nie die vaardighede het om dit te doen nie....more9minPlay
June 09, 2022Suid-Afrikaners hou baie van roomysVolgens marknavorsing het die aankoop van snoepgoed die afgelope twee jaar tot die hoogste vlak ooit gestyg. Roomys is bo-aan die lys, met ‘n toename van bykans 6%....more9minPlay
June 09, 2022Fertiliteit en die pandemieDr. Dries Potgieter praat oor infertiliteit en die sielkundige impak wat die Covid-19-pandemie op fertiliteit het....more12minPlay
June 08, 2022Este Rabé se gesondheidsreisEste Rabé gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor Bottomless Coffee Band, haar gesondheidsreis, selfbeeld en ‘n nuwe kunsrigting....more20minPlay
June 08, 2022Elize se liefde vir bejaardesHaidee Muller-Isaacs gesels met Elize van der Westhuizen. Sy het 21 jaar lank as bestuurder by Chrismar Villas-aftreeoord in Bellville gewerk. Chrismar Villas en Bellville Senior Sentrum is 'n program van Badisa. Badisa is die Tswana woord vir herder of versorger. Elize vertel vir Haidee van haar liefde vir bejaardes, en hoekom sy gekies het om te doen wat sy doen....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,471 episodes available.