Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
June 03, 2022Natuurlike skoonheidsprodukteSebastine Pepler vertel vir Johan Rademan van haar natuurlike skoonheidsprodukte....more18minPlay
June 03, 2022Max Kulati - ‘n man van kragToe sy rugwerwels ses jaar gelede verbrokkel en hy in 'n rolstoel beland het, het Max Kulati van Kariega besluit sak en as is nie vir hom nie. Hy begin toe met kragoptel. Na vele seges in dié sport, het hy besluit om oor te slaan na liggaamsbou, en toe ryg hy weer die titels in. Nou gaan hy Suid-Afrika verteenwoordig in die Internasionale Liggaamsboufederasie se Wêreldkampioenskap in Slowenië. Voor sy vertrek het Mariska Spoormaker hom in die gimnasium gaan opsoek....more9minPlay
June 03, 2022SA kortfilm beïndruk CannesDe Wet van Rooyen en Linsen Loots vertel vir Johan Rademan van hulle kortfilm, Dissonant, wat beïndruk het by die Cannes-filmfees....more13minPlay
June 02, 2022FietsrytoerismeRaino Bolz vertel vir Johan Rademan van fietsryroetes wat ontwikkel word om toerisme 'n hupstoot te gee....more12minPlay
June 02, 2022Die handwerkgroepie by Suzie se koffiewinkel in KuilsrivierDie handwerkgroepie by Suzie se koffiewinkel in Kuilsrivier maak die mooiste goed. Daar is iets van alles - mussies, kersboomversierings, komberse en truie. Daar is ook altyd iets lekker by hierdie byeenkomste, soos die heerlike koesisters op die dag toe Haidee Muller-Isaacs daar gaan kuier het. Die groep vroue vertel vir haar hoe hulle mekaar se stories van lief en leed leer ken, en sodoende mekaar ondersteun....more13minPlay
June 02, 2022Vloeibare MoedMarunzo Thomas vertel vir Johan Rademan van sy akteursloopbaan en die toneelstuk, Vloeibare Moed, waarin hy te sien is. Die produksie is geïnspireer deur die gebeure ná die grusame dood van Uyinene Mrwetyana....more14minPlay
June 01, 2022Hanru Niemand se stories en musiekSanger, liedjieskrywer en sielkundige Hanru Niemand kuier by Johan Rademan en Martelize Brink met sy stories en musiek....more23minPlay
June 01, 2022Drink heuningbostee vir goeie gesondheidHeuningbostee word gemaak van verskeie inheemse fynbosstruike wat in die Wes- en Oos-Kaap voorkom. Dit is klein struike met heldergeel blomme en klein langwerpige of ovaal blaartjies. Tee van ‘n volwasse plant is die geurigste. Dit is al klinies bewys dat heuningbos uniek is vir sy gesondheidswaarde....more11minPlay
June 01, 2022Hendrik du Preez van KatarHy het in meer as 30 lande in Afrika gewerk, en bevind hom tans in Doha in Katar waar hy ‘n groot internasionale lugredery se visepresident: kommersieel vir Afrika is. Johan Rademan het Hendrik du Preez van Pretoria in Katar ontmoet....more10minPlay
May 31, 2022Uit die Buitekring - Tanja LateganKunstenaar Tanja Lategan vertel vir Martelize Brink hoe sy kuns as helende metode gebruik....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.