Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
May 31, 2022Wêreld PleegsorgdagKobie Abrie gesels op Wêreld Pleegsorgdag oor die stand van aanneming in Suid-Afrika....more7minPlay
May 31, 2022Suid-Afrikaners in Texas maak harte oop vir sokkerspelersHaidee Muller-Isaacs gesels met Melisha Maarman oor die groot harte van ‘n groep Suid-Afrikaners wat in Texas woon. Melisha was onlangs saam met 'n groep plaaslike jong sokkerspelers in Amerika, waar hulle aan die Dallas Cup deelgeneem het. Wat sy daar in Texas van haar eie land se mense beleef het, lê haar steeds na aan die hart. Sy vertel vir Haidee van hierdie ervaring daar doer in die verte....more12minPlay
May 31, 2022Is jy gekraak?Gerhard Swart vertel vir Martelize Brink hoe jy weet wanneer ‘n kuberkraker jou gekraak het....more8minPlay
May 30, 2022Skaars kwaggas nou by VergelegenEben Olderwagen vertel vir Martelize Brink van sewe skaars kwaggas wat ‘n nuwe tuiste by Vergelegen gevind het....more11minPlay
May 30, 2022Potspel hou Rosedale-jeug uit die stratePotspel word geassosieer met tavernas en kroeë, maar in Rosedale op Kariega is die egpaar Koos en Shereen Witbooi besig om te bewys dit leer jong kinders dissipline en maak van hulle beter leerders. Boonop hou dit hulle uit die strate en uit die moeilikheid. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind....more10minPlay
May 30, 2022Skep hoop vir die kindersElmari Murphy praat in Kinderbeskermingsweek oor die belangrikheid daarvan om hoop te skep....more11minPlay
May 27, 2022Van skroot tot kunsMartelize Brink het op 'n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswerke, soos 'n olifant wat uit skroot gemaak is en 1 000 kg weeg!...more9minPlay
May 27, 2022Laat jou tuinplante inspekteer vir indringersJou tuin mag soos ‘n lushof lyk, maar weet jy of daar enige uitheemse of indringerplante is? Indringerplante is veral 'n onding omdat dit so maklik versprei en biodiversiteit kan vernietig. Tuiniers behoort die verantwoordelikheid te neem om vas te stel wat is inheems, uitheems en indringer in hulle tuine. ‘n Baaise natuurgids en plantkundige, Graeme Pienaar, help tuiniers hiermee. Mariska Spoormaker het saam gegaan toe hy een van sy tuininspeksies gaan doen het....more10minPlay
May 26, 2022SA se spioeneMartelize Brink en Johan Rademan gesels met Henning van Aswegen, skrywer van die boek, Spioenmeesters, oor die 18 gevallestudies wat hy oor die wêreld van Suid-Afrika se spioene saamgevat het....more17minPlay
May 26, 2022Lenore se kombuis vol liefdeHaidee Muller-Isaacs kuier in verpleegster Lenore Combrink se kombuis vol liefde. Lenore vertel vir haar van makataan-mosbolletjies, vye inlê en haar passie vir die gemeenskap....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.