Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
May 20, 2022Hoe werk radiokoolstofdatering?Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is....more8minPlay
May 20, 2022City Nature Challenge lewer nuwe ontdekkings opRupert Koopman vertel van die ontdekkings wat gemaak is tydens vanjaar se City Nature Challenge....more7minPlay
May 20, 2022Langerugskool vir leerders met leerhindernisseHaidee Muller-Isaacs kuier by die Langerugskool, 'n spesiale skool vir leerders met spesifieke leerhindernisse (ja, hier word nie van leergestremdhede gepraat nie). Sy loer in by die klasse en kyk hoe van die leerders leer om te swys, piesangbrode tebak en selfs te oefen vir 'n opkomende konsert....more13minPlay
May 20, 2022Hein Botha oor posseëls en geologieFotograaf, kunstenaar en ontwerper Hein Botha gesels oor sy geskiedenis as posseëlontwerper en sy voorliefde vir die gebruik van geologie in sy kuns....more11minPlay
May 19, 2022Dokkie oor klimaatsverandering in Kaapse wynlandeKobus Louwrens vertel vir Martelize Brink van ‘n dokumentêre program oor klimaatsverandering in die Kaapse wynlande, om aandag op dié uitdaging te vestig....more7minPlay
May 19, 2022Robertson se kerkorrel word 90Ockert Jonker vertel vir Martelize Brink van die NG Moedergemeente op Robertson se orrel wat vanjaar 90 jaar oud is. Dit word die naweek met uitvoerings gevier....more6minPlay
May 19, 2022Klimaatsverandering en die landbouDr. Tara Southey vertel vir Martelize Brink van klimaatsverandering en hoe dit vir landboudoeleindes gemonitor word....more12minPlay
May 19, 2022Produkverpakking en produksieprosesseWill Coetsee vertel vir Martelize Brink van Europa se verwagtinge oor produkte se verpakking en produksieprosesse....more10minPlay
May 18, 2022Brandbestryder Emile ConradEmile Conrad vertel vir Martelize Brink van sy loopbaan as brandbestryder. Tot 2019 is hy vir vyf agtereenvolgende jare aangewys as wenner in die individuele afdeling van die SA Toughest Fire Fighter Alive kompetisie. Verlede week was hy tiende by die Wêreld Toughest Fire Fighter Alive kompetisie en tweede in sy ouderdomsgroep....more16minPlay
May 18, 2022KieriekunsDaar is baie stories oor kieries. Dis ‘n eeuoue artikel wat gebruik is in onder andere gevegte en om koring te stamp. Deesdae word dit meestl gebruik om mense te ondersteun terwyl hulle loop. Daar is tans ‘n uitstalling by die Pretoria Kunsvereniging, waar kunstenaars prakties, komies en filosofies oor dié hulpmiddel geword het....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.