Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
May 18, 2022Droogverouderde visFrancois Kemp vertel vir Martelize Brink van droogverouderde vis, wat deesdae ook in Suid-Afrika gemaak word....more10minPlay
May 17, 2022Manny se netbalpadManny Ferreira was ‘n uitblinker speler in die SA mansnetbalspan, en is nou ‘n suksesvolle afrigter met ‘n netbalakademie. Hy vertel vir Martelize Brink van sy sportloopbaan....more11minPlay
May 17, 2022Despatch-ouma laat waai op vulkaniese eilandVerlede jaar het Danita Ferreira, ‘n ouma van Despatch en afgetrede hoof van die Kleuterland Bewaarskool, as ambulansbestuurder op Ascension, of Hemelvaarteiland, gaan werk eerder as om op pensioen te gaan. Mariska Spoormaker wou by Danita weet hoe sy haar groot sprong van Despatch na die piepklein vulkaniese eiland in die Atlantiese oseaan beleef....more10minPlay
May 17, 2022Word-of-mouth-reklame in e-handelPieter Groenewald vertel vir Martelize Brink van die rol wat word-of-mouth-reklame in ‘n die e-handelbedryf speel....more7minPlay
May 16, 2022Hoe mooi lyk jou geregte?Mynhardt Joubert verduidelik hoe jy kos voorsit sodat dit mooi vertoon....more13minPlay
May 16, 2022Blinde Gholf Wêreldbeker in SAErnst Conradie vertel vir Martelize Brink van die groei in blinde gholf, en die volgende blinde gholf wêreldkampioenskap wat in Suid-Arika gehou sal word....more6minPlay
May 16, 2022Die Conradies van NuyvalleiHaidee Muller-Isaacs kuier in die Nuyvallei, en hoor van die Conradie-familie se 150 jaar nalatenskap daar....more12minPlay
May 16, 2022Pas op vir daggaolie vir troeteldiere!Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor die gebruik van cannabisolie vir diere en daggavergiftiging wat hulle al hoe meer sien....more6minPlay
May 13, 2022Hoe word papier gemaak?Nic Campher vertel vir Martelize Brink hoe papier gemaak word. Ons kyk na hoe papier tradisioneel gemaak word en hoe dit uit herwinde papier gemaak word....more11minPlay
May 13, 2022Olifante se tog van 800 kmDr. Michelle Henley vertel vir Martelize Brink van elf olifantbulle wat ‘n reis van 800 km van Mosambiek af deur Eswatini tot by die Kruger Nasionalepark afgelê het....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.