Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
May 10, 2022Hoe kleiner rooier, hoe brander mooierHaidee Muller-Isaacs kuier in die tuin van Denise Winks in Plumstead, Kaapstad. Denise vertel vir Haidee van haar trots - haar rissieplante. Die klein rooietjies is die gevaarlikste, sê Denise....more12minPlay
May 10, 2022Hoe ruik jou huis?Suzanne Snowdowne en Karen Roos gesels oor reukmiddels vir die verskillende vertrekke in jou huis....more13minPlay
May 09, 2022200 Jaar van die Murrays in SADr. Andrew Kok van die NG Kerk se argief vertel vir Martelize Brink van die Murray Jubileumfees wat op Wellington gehou is. Hy vertel van 200 jaar van die Murrays in Suid-Afrika en die impak wat hulle gemaak het....more12minPlay
May 09, 2022Plek van wonderwerke vir Bethelsdorp se gestremde kindersIn die Baai se noordelike gebiede is Genevieve Hendricks en haar span besig om wonderwerke in die kleine reg te kry. Waar daar eers wanhoop in die armer huishoudings was wanneer 'n kind met 'n gestremdheid gebore is, bring hulle ingrypende verandering en verbetering. Mariska Spoormaker het Genevieve by die Miracle Kids Senrtum in Bethelsdorp gaan opsoek....more12minPlay
May 09, 2022Veilige plek vir die ietermagogKaren Odendaal van die Zoeloeland Bewaringstrust vertel vir Martelize Brink van ietermagog-bewaring, en ‘n veilge gebied wat geskep is om hulle bevolking te laat groei....more10minPlay
May 06, 2022Hoe werk 'n raakskerm?Prof. Gert-Jan van Rooyen vertel vir Martelize Brink hoe raakskerms werk....more13minPlay
May 06, 2022Wat is nomofobie?Dr. Marlena Kruger praat oor nomofobie op Digitale Welstandsdag....more9minPlay
May 06, 2022Gimnasiums vir afgeleë plattelandse gebiedeKarien Swiegers vertel vir Martelize Brink van ‘n projek om staalkonstruksies en algemene gesondheidskennis na arm afgeleë plattelandse gebiede te neem, om algemene gesondheid te verbeter....more10minPlay
May 05, 2022Bak om geld te maakChristine Capendale vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe jy geld kan maak met jou bakvernuf....more17minPlay
May 05, 2022Pandemie gee kantoorboelie ekstra skietgoedNoudat die ergste impak van die Covid-pandemie deur allerlei voorsorgmaatreëls afgeweer kan word, keer werkers terug na hulle kantore - in baie gevalle ongelukkig tot groot vreugde van die kantoorboelie. Hanna Kotze, ‘n kliniese maatskaplike werker en organisatoriese konsultant, het aan Mariska Spoormaker gesê dat die pandemie ekstra skietgoed vir die kantoorboelie gee....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.