Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
April 29, 2022Hoe maak mens vleis in 'n laboratorium?Elanda Relling-Snyman vertel vir Martelize Brink hoe mens vleis in ‘n laboratorium kweek....more12minPlay
April 29, 2022Danolene se passie vir behoeftige kindersHaidee Muller-Isaacs het 'n jaar of wat gelede met Danolene Johanessen van Restore SA gesels oor hoe sy klere vir behoeftige kinders uit lakens begin maak het. Danolene het 'n passie vir behoeftige kinders, en Haidee het weer daar gaan inloer om te hoor hoe ver Danolene gevorder het met haar planne om behoeftiges te help....more11minPlay
April 29, 2022Doktorale tesis oor Frans MarxChris Vorster vertel vir Martelize Brink van sy doktorale tesis wat handel oor Franz Marx as die sentrale figuur in die ontstaan van die eerste Afrikaanse TV-dagvervolgverhaal....more13minPlay
April 28, 2022Kaapse Goeie Hoop DBV vereer vir sy werkJaco Pieterse vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Kaapse Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging wat vir hulle werk vereer is. Die DBV vier in Mei sy 150ste bestaansjaar....more7minPlay
April 28, 2022Die stroop van wild met strikke is 'n groot probleemDie stroop van natuurlike hulpbronne is ‘n saak wat al baie aandag in Suid-Afrika gekry het. Dis veral renosters wat onder stropers deurloop, maar daar is ‘n ander probleem wat ‘n groot uitdaging vir wildbewaarders is – strikke wat vir wilde diere gestel word. Jacqui January hoor van projekte om strikke uit die natuur te verwyder....more9minPlay
April 28, 2022Meisies se toegang tot IT-bedryfDr. Linda-Louise Geldenhuys praat oor meises se toegang tot die inligting- en kommunikasietegnologie-bedryf....more9minPlay
April 27, 2022Fokus op Audrey JantjiesSkrywer Audrey Jantjies gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar wedervaringe....more10minPlay
April 27, 2022Marguerite Oelofse wen by internasionale kosfotografiekompetisieMarguerite Oelofse het presteer in ‘n internasionale fotografiekompetisie. Twee van haar foto's is by die internasionale Pink Lady kosfotografie-kompetisie bekroon. Dit het die eerste en tweede plek in die Afrika-afdeling verower, en sy is aangewys as beste vrouefotograaf....more9minPlay
April 27, 2022Het van Verlangekraal vir radio verwerkLeon van Nierop vertel van die verwerking van die Het van Verlangekraal boek tot radiovervolgverhaal....more12minPlay
April 27, 2022Die voor- en nadele van lugbraaiersDieetkundige Irene Labuschagne praat oor die voor- en nadele van 'n lugbraaier....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.