Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
April 21, 2022Surrogaat vir vrou met MSDaar is sekere koste en streng wetgewing verbonde in Suid-Afrika t.o.v. die lewensveranderende proses van surrogaatskap. Soveel egpare dwarsoor die wêreld het ouers geword deur dié proses te volg, en dit bring groot vreugde vir paartjies wat nie self kinders kan verwek nie. Jacqui January gesels met ‘n ma wat met meervoudige sklerose gediagnoseer is....more10minPlay
April 21, 2022Hoe hanteer ‘n introvert die werksplek?Ruan Venter vertel vir Johan Rademan oor hoe ‘n introvert die werksplek kan aanvat....more11minPlay
April 20, 2022Audrey Jantjies praat oor haar boek by die SuidoosterfeesJohan Rademan gesels met Audrey Jantjies oor haar boek, As die katjiepiering blom, waaroor sy by die Suidoosterfees gaan praat....more6minPlay
April 20, 2022Kleinboer gasvryheidsroeteLina Keyter en Sydney le Fleur vertel van 'n nuwe kleinboer gasvryheidsroete wat boere help om toerismeopsies aan te bied....more11minPlay
April 20, 2022Projek om Doringrivierrooivlerkie te beskermRiaan van der Walt vertel vir Johan Rademan van ‘n projek om die Doringrivierrooivlerkie, moontlik die skaarste varswatervis ter wêreld, te beskerm teen die impak van uitheemse roofvisse....more11minPlay
April 19, 2022Uit die Buitekring: Sonja Van Der Walt-DawaniSonja Van Der Walt-Dawani vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar ervaring van ‘n intergeloof huwelik. Sy is 'n Christenteloog wat getroud is met 'n Moslemman....more12minPlay
April 19, 2022Versekeringslaggate van korttermyn akkomodasieTarina Vlok vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die versekeringslaggate van korttermyn akkomodasie soos Airbnb....more11minPlay
April 19, 2022LGBTQi+ alfabet (Deel 3) 19 April 2022Martelize verken die LGBTQI+ alfabet in ‘n reeks van 4 insetsels. In die derde insetsel bespreek die internasionaal gesertifiseerde seksuoloog, dr. Elmari Mulder-Craig, seksuele oriëntasie....more9minPlay
April 18, 2022Spin wol met 'n spilAmanda Lotter vertel vir Martelize Brink hoe sy wol spin met ‘n spil....more9minPlay
April 18, 2022Haidee maak pekeluie en konfytHaidee Muller-Isaacs het gaan kyk hoe pekeluie en konfyt gemaak word by WildeBraam buite Swellendam....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.