Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
April 18, 2022Johan Oldenburg help in Pole met vlugtelingeMartelize Brink praat met die voormalige Suid-Afrikaner Johan Oldenburg wat die Poolse grens met Oekraïene besoek om 'n hand te verleen met die vlugtelinge....more11minPlay
April 14, 2022Hoe beoordeel jy suiwelprodukte?Dr. Tertius Cilliers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe suiwelbeoordeling werk, en hoe ‘n suiwelproduk van die jaar uit verskillende katogorieë aangewys word....more16minPlay
April 14, 2022Wat behels dit om “off the grid” te gaan?Theunis Coetzer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat dit behels om “off the grid” te gaan. Dis nie net elektrisiteit nie, maar ook water en riool....more11minPlay
April 13, 2022Anna-Mart van der Merwe kuier by driesestigAnna-Mart van der Merwe gee ‘n blik op haar loopbaan, en hoe sy by toneelspel uitgekom het....more20minPlay
April 13, 2022Oom Willem van SwellendamOom Willem van der Watt word vanjaar 78 jaar oud. Hy is al 18 jaar lank die opsigter van Swellendam se skougronde, en woon al jare reg onder die pawiljoen. Haidee Muller-Isaacs het hom gaan ontmoet....more10minPlay
April 13, 2022Moenie vuurmaakhout na ander gebiede neem nie!Morné Faulhammer praat oor die implikasies van vuurmaakhout wat tussen provinsies rondgeskuif word....more12minPlay
April 12, 2022Uit die Buitekring: Dr. Amy MartinMartelize Brink praat met dr. Amy Martin wat ‘n doktorsgraad behaal het in weerwil daarvan dat 25% present van haar brein weens gewasse verwyder is....more12minPlay
April 12, 2022Hoe kan ontwettige orgaan- en weefselhandel bekamp word?Daar is wêreldwyd 'n groot tekort aan oorplantbare menslike organe en weefsel. 'n Nuwe benadering het noodsaaklik geword. Moet orgaanhandel as ‘n spesifieke misdaad beskryf word? Wat is van die voorstelle en idees? Prof. Melodie Laubuschaigne van Unisa se Skool vir Regsgeleerdheid is gemoeid met die kwessie. Jacqui January het met haar gepraat....more11minPlay
April 12, 2022LGBTQi+ alfabet (Deel 2) 12 April 2022Martelize verken die LGBTQI+ alfabet in ‘n reeks van 4 insetsels. In die tweede insetsel bespreek die internasionaal gesertifiseerde seksuoloog, dr. Elmari Mulder-Craig, gender en seksualiteit....more14minPlay
April 11, 2022PotboomtegnologieHendrik Pohl vertel vir Martelize Brink van potboomtegnologie, wat onder andere gebruik maak van weefselkultuur om plante te vermeerder in ‘n laboratorium onder steriele omstandighede....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.