Driesestig

Driesestig

Download on the App Store

Driesestig episodes

  • Bespaar só brandstof
    Layton Beard vertel vir Johan Rademan watter bedrieglike aansprake van petrolbesparende produkte die rondtes doen, en gee raad om petrolverbruik te verlaag.
    10 min
  • Marinda Engelbrecht se liefde vir kos en kinders
    Haidee Muller-Isaacs gesels met Marinda Engelbrecht, wat bekend is vir haar kosprogramme en kookboeke. Sy is 'n oud-onderwyser wat steeds tussendeur werk as regisseur van kinderproduksies. Die liefde vir kinders bly in haar hart. Haidee het meer gaan uitvind oor haar planne.
    10 min
  • Die menslike leuenverklikker
    Ontmoet Lizette Volkwyn. Sy is een van slegs twee gesertifiseerde PEI-leuenverklikkers in Suid-Afrika. Hoewel hierdie gedeelte van haar werk as menslike leuenverklikker vir ander intimiderend kan wees, stel sy jou sommer gou gerus dat sy nie altyd “aan diens” is nie. “Natuurlik is daar soms tekens wat my opval wanneer ek sosiaal verkeer, maar ek verkies om nie daarop te reageer nie. Dis eenvoudig, my werk is nie om mense as leuenaars uit te wys nie, maar om hulle te help om hulself te ontdek, en hul uniekheid met selfvertroue vir die wêreld te wys. Ek wil my vaardighede gebruik om kommunikasie te verbeter.”
    8 min

About Driesestig

From the publisher's feed

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.