Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
April 11, 2022Haidee en die opgestopte leeuHaidee Muller-Isaacs het by 'n taksidermie-fabriek op Oudtshoorn gaan inloer om meer uit te vind oor hierdie bedryf....more12minPlay
April 11, 2022FynbosvisprojekRiaan van der Walt vertel vir Martelize Brink van Die Fynbosvisprojek om Clanwilliam se sandvis van uitwissing te red....more14minPlay
April 08, 2022Hoe maak jy dit? Petrol uit steenkoolLeon Greyvenstein vertel vir Martelize Brink hoe petrol van steenkool gemaak word....more8minPlay
April 08, 2022Braai soos 'n JapanneesJosé Gómez en Roma Ferreira vertel vir Martelize Brink van die Hibachi-braai, oorspronklik uit Japan, se gewildheid wat vlamvat in Suid-Afrika....more9minPlay
April 08, 2022Genealogie- en FamiliefeesIsabel Groesbeek vertel vir Martelize Brink van 'n Genealogie- en Familiefees, en ons hoor van families wat verteenwoordig word....more7minPlay
April 07, 2022Francois Boyce se Hoezit SamelewingKomediant Francois Boyce vertel vir Martelize Brink hoe hy daarby uitgekom het om mense te laat lag, en hoe die Hoezit Samelewing gebore is....more16minPlay
April 07, 2022Lesse uit die oseaanLewenslesse is oral te leer - in ons allerdaage lewe en in die natuur. Vandag hoor ons van ‘n paar lesse vir kinders uit die oseaan deur middel van ‘n toneelopvoering deur werklose jongmense....more8minPlay
April 07, 2022Hoe gereed is SA vir die Metaverse?Francois Pienaar gesels met Martelize Brink oor Suid-Afrika se gereedheid en betrokkenheid in die Metaverse....more13minPlay
April 06, 2022Entrepreneurskap het haar voor die kameras laat belandBerné van Zyl praat oor entrepreneurskap, haar loopbaan en die fiksheidsprogram wat sy op televisie aanbied....more11minPlay
April 06, 2022Praat met vreemdelingeMadi van Schalkwyk vertel vir Martelize Brink van die A STRANGER KIND-organisasie (ASK) wat mense aanmoedig om oop gesprekke met vreemdelinge te hê. Mense met buitengewone ervaringe stel hulle beskikbaar sodat mense hulle kan uitvra om ander perspektiewe op situasies te kry....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.