Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
April 05, 2022Uit die Buitekring: Emma ReinkeEmma Reinke vertel vir Martelize Brink van haar ervaring as transgender vrou....more13minPlay
April 05, 2022LGBTQi+ alfabet (Deel 1) 5 April 2022Martelize Brink verken die LGBTQI+ alfabet in ‘n reeks van 4 episodes. In die eerste deel bied internasionaal gesertifiseerde seksuoloog dr. Elmari Mulder-Craig ‘n oorsig en agtergrond van die seksualiteitspektrum....more10minPlay
April 04, 2022Haidee baljaar tussen die granateHaidee Muller-Isaacs kuier op die granaatplaas van Gerhard en Marita Meyer tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, waar sy meer leer oor die granaatproduksie-proses in die fabriek....more11minPlay
April 04, 2022Admiraal Söderlund se vlootversamelingAfgetrede admiraal Arne Söderlund vertel vir Martelize Brink van sy private vlootversameling....more9minPlay
April 04, 2022Saad en kundigheid vir opkomende boereMihan Louw vertel vir Martelize Brink hoe hulle saad en kundigheid tot opkomende boere se beskikking stel....more8minPlay
April 01, 2022Ystervrou met MSDie Ystermankompetisie is die inisiatief van ‘n Kaliforniese paartjie in die middel jare sewentig. Intussen is daar wêreldwyd reeds verskeie weergawes van hierdie kompetisie aangebied. Jacqui January hoor van ‘n jong vrou met Meervoudige Sklerose wat dié naweek aan die Ystermankompetisie deelneem....more8minPlay
April 01, 2022Kunswerke van herwinde materiaalVeronika Olivier vertel vir Martelize Brink van haar kunswerke van herwinde materiaal, wat baie gewild oorsee is. Haar eerste plaaslike solo-uitstalling vind binnekort plaas....more7minPlay
April 01, 2022Stensilstokperdjie word 'n ondernemingTheresa Wessels vertel vir Martelize Brink hoe sy haar stensilstokperdjie in ‘n onderneming verander het....more8minPlay
March 31, 2022Clement October, hoofkaasmaker by Klein River CheeseClement October en Raymond Siebrits gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor Clement se rol as hoofkaasmaker by Klein River Cheese. Hy vertel van sy pad met kaas, en ons proe die kaas waarmee hulle verlede jaar ‘n gouemedalje by die Wêreld Kaastoekennings in Spanje gewen het....more19minPlay
March 31, 2022Christa Kleynhans skryf haarself skoon as iets haar kwelChrista Kleynhans is passievol oor haar werk in die onderwys. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die pad wat sy stap nadat bipolêre gemoedsversteuring by haar gediagnoseer is. Sy skryf haarself as't ware “skoon” as haar kwel. Dit het gelei tot 'n boek oor haar kondisie....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.