Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
June 09, 2022Fertiliteit en die pandemieDr. Dries Potgieter praat oor infertiliteit en die sielkundige impak wat die Covid-19-pandemie op fertiliteit het....more12minPlay
June 08, 2022Este Rabé se gesondheidsreisEste Rabé gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor Bottomless Coffee Band, haar gesondheidsreis, selfbeeld en ‘n nuwe kunsrigting....more20minPlay
June 08, 2022Elize se liefde vir bejaardesHaidee Muller-Isaacs gesels met Elize van der Westhuizen. Sy het 21 jaar lank as bestuurder by Chrismar Villas-aftreeoord in Bellville gewerk. Chrismar Villas en Bellville Senior Sentrum is 'n program van Badisa. Badisa is die Tswana woord vir herder of versorger. Elize vertel vir Haidee van haar liefde vir bejaardes, en hoekom sy gekies het om te doen wat sy doen....more13minPlay
June 08, 2022SA hengelaars gaan groot oorseeMark Beyl en Piet Nel vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Protea Diepseehengelaars se suksesse die afgelope tyd. Hulle was deel van die Protea Snawelvisspan wat koning gekraai het in Kuba. Hy vertel ook van die Protea Bodemvisspan wat brons behaal het in Ysland....more13minPlay
June 07, 2022Uit die buitekring: Andriette de la HarpAndriette de la Harp vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy met deursettingsvermoë van werkloos tot die tweede plek in Masterchef gegaan het....more14minPlay
June 07, 2022Goud vir Max van MoeggesukkelKariega se rolstoelatleet, Max Kulati, met wie ons al vroeër gepraat het, het aan die IBFF se wêreld liggaamsbou-kompetisie in Slowenië deelgeneem, en met goud in sy afdeling teruggekeer. Mariska Spoormaker het tussen Max se ondersteuners by die Dawid Stuurman-lughawe in Gqeberha gaan wag....more9minPlay
June 07, 2022Slaap jy genoeg?Dr. Etienne van der Walt praat oor die rol van slaap, en die optimale hoeveelheid slaap....more11minPlay
June 06, 2022Plantekstrak vir dieregesondheidDr. Ida Wilson vertel vir Martelize Brink van die potensiaal van plantekstrak vir dieregesondheid....more13minPlay
June 06, 2022Plan gemaak met die Vallei van VerlatenheidHoewel die Vallei van Verlatenheid buite Graaff-Reinet wêreldwyd gewild is as geologiese wonder, kon dit nog nooit die gesogte Lilizela-toekenning op nasionale vlak as die plek met die mooiste uitsig inpalm nie. Mariska Spoormaker het soontoe gegaan en gehoor van praktiese planne wat gemaak word sodat die Vallei van Verlatenheid ook dié gesogte toekenning kan losslaan....more10minPlay
June 06, 2022Salon Afrique - A Homecoming ReimaginedChrischene Julius vertel vir Martelize Brink van SALON AFRIQUE - A HOMECOMING REIMAGINED by die Distrik Ses Museum. Dit is ‘n kunsversameling met die doel om ‘n plek van dialoog te skep in ‘n tyd waar Suid-Afrika sukkel om Afrikane hier te laat tuisvoel....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.