Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
March 11, 2022Minder walvisse besoek SAWêreld Natuurlewefonds (WWF) en die Universiteit van Pretoria se Walviseenheid smee kragte saam om navorsing oor Noordkapperwalvis uit te brei. Die verwarming van die oseaan het 'n beduidende uitwerking op die aantal walvisse wat Suid-Afrika besoek. Martelize Brink praat hieroor met dr. Morne du Plessis van die WWF....more10minPlay
March 11, 2022Haidee tussen die hoendersHaidee Muller-Isaacs het Willie Schmidt van Stellenbosch in sy hoenderhokke aangetref. Hy vertel haar van pluimveeboerdery, en hoe lief hy vir sy hoenders is. Willie spog met meer as 90 verskillende hoenderrasse in sy hokke....more12minPlay
March 10, 2022Kleinboere wikkel met saffraanJacqui January kyk na die uitdagings vir opkomende boere om tot die saffraanbedryf toe te tree. Sy hoor watter ondersteuning daar is vir boere wat op ‘n klein skaal met hierdie duur spesery wil boer....more9minPlay
March 10, 2022Marlise Beyers, SA wynmaker in KanadaMarlise Beyers is ‘n wynmaker van Suid-Afrika wat dwarsoor die wêreld wyn maak. Sy woon in Toronto, Kanada, waar haar man werk....more9minPlay
March 10, 2022Hou op dieet en luister na jou liggaam!Dieetkundige Carien Meyer sê jy moet baie meer aandagtig wees op die seine wat jou liggaam vir jou stuur....more11minPlay
March 10, 2022Kunsvlyt gedy in Suid-AfrikaKunsvlyt gedy sedert die begin van grendeltyd in Suid-Afrika. Martelize Brink hoor watter rol ingeneem het, en van die eerste aanlynklub vir kunsvlytlesse....more9minPlay
March 09, 2022Bewaring in die Elim-omgewingDirk Human gesels oor die spesiale Elim-omgewing en hoe water, landbou en omgewingsbestuur soos die Aghulasdriehoek, fyn bestuur moet word vir oorlewing in die toekoms....more12minPlay
March 09, 2022Nuwe boek oor Gariepdam wat 50 jaar oud isDie Gariepdam het op Vrydag 4 Maart 2022 50 jaar oud geword. Ons hoor van die projek om die dam te bou, en of die dam se doelwitte bereik is....more10minPlay
March 09, 2022Shackleton se skip gevindSir Ernest Shackleton se Endurance-skeepswrak is gevind, ‘n 100 jaar nadat dit gesink het. ‘n Spanlid van Endurance 22 gesels vanuit Antarktika oor dié belangrike vonds. Prof. Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch is tans op die internasionale Endurance 22-ekspedisie....more6minPlay
March 08, 2022Fokus op Christo DavidsMartelize Brink en Johan Rademan gesels met die akteur regisseur en vervaardiger, Christo Davids, oor sy lewe en loopbaan....more23minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.