Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
March 08, 2022Tjokka lewer seebodem-skouspel'n Man van Kaap St. Francis in die Oos-Kaap sê hy glo daar was al meer mense in die ruimte as wat daar mense was wat die tjokka se broeiseisoen op die seebodem beleef het. Hy is Russel Sadler, onder meer kampioenlewensredder en visserman wat die tjokka se broeiskouspel beleef het toe hy 'n marinefotograaf na die seebodem moes neem. Hy vertel vir Mariska Spoormaker wat hy daar gesien het....more10minPlay
March 08, 2022Sakeskool vir vroueOns praat oor 'n sakeskool vir vroue wat deur vroue bedryf word, en wat vroue se rol in die opvoedingsektor is....more10minPlay
March 07, 2022Suzaan van Swellendam se skouSuzaan Smit is op 35 die tweede vrouepresident, die jongste nóg, van die Swellendam Landbougenootskap. Sy is al sedert haar twintigs betrokke by die skou wat 190 jaar oud is. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe alles gebeur het en haar passie vir die dorp en sy mense....more12minPlay
March 07, 2022Wavescape-fees en oseaanbewaringMaryke Musson gesels oor oseaanbewaring en die Wavescape-fees. Jong wetenskaplikes met ‘n geïntegreerde benadering, wat die mens insluit, maak haar baie opgewonde....more11minPlay
March 07, 2022Gehoorverlies weens geraasDaar is ‘n groot toename in geraasgeïnduseerde gehoorverlies by kinders. Oudioloog Henriëtte Moolman gee raad oor hoe om dit te voorkom....more11minPlay
March 07, 2022Hoe gemaak met e-afval?Henriëtte Botha van eWaste verduidelik wat die wetlike aspekte van e-afval is, en wat jy met dit moet doen?...more9minPlay
March 04, 2022Kransaasvoëls in Oos-Kaap gerehabiliteer vir vrylatingDie grootste getal kransaasvoëlkuikens wat in aanhouding by die Vulpro Aasvoëlrehabilitasiesentrum in Noordwes uitgebroei het, het by die plaas Rocklands in die Oos-Kaap aangekom vir latere vrylating in die natuur. Hier sal die bekende aasvoëlrehabiliteerder, Kate Webster, die voëls vlieggereed kry vir hulle vrylating. Mariska Spoormaker het met Kate gesels....more10minPlay
March 04, 2022Gary Player se welwillendheidswerkGary Player vertel vir Martelize Brink van al sy welwillendheidsprojekte die wêreld oor....more11minPlay
March 04, 2022Danielle Britz doen meestersgraad oor Afrikaanse rolprenteAktrise Danielle Britz vertel van haar meestersgraadproefskrif oor kontemporêre Afrikaanse films, en hoe die temas tussen hierdie en ouer flieks vergelyk en verskil. Sy sê die narratief van helde is problematies, en baie kan nie daarmee identifiseer nie. Sy gesels ook ook verstrooiingsvermaak....more10minPlay
March 04, 2022Kossisteme om vetsug te voorkomDieetkundige Retha Harmse vertel op Wêreld Vetsugdag hoe kossisteme gebruik kan word om vetsug te bekamp....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.