Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
March 15, 2022SA Vloot word 100Prof. André Wessels vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die SA Vloot se geskiedenis oor 100 jaar....more16minPlay
March 15, 2022Jody Wayne-huldeblykSanger Patricia Lewis en Mara van den Bergh, Jody Wayne se agent en bestuurder, deel hulle herinneringe aan Countrysanger Jody Wayne wat in die ouderdom van 77 oorlede is....more8minPlay
March 15, 2022Van joernalis tot restauranteurLiela Magnus vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy haar lewe as joernalis by die SAUK verruil het om ‘n restaurant op die platteland te bedryf....more14minPlay
March 15, 2022Van druiweplukker tot wynmakerWillem Pietersen het van die harde werk in die wingerde as ‘n plukker en snyer in die seisoentyd, tot ‘n wynmaker gevorder. Op ‘n klein wynplasie moet jy egter bereid wees om alles te doen. Jy snoei, maal, ry die trekker en laaigraaf, pars die druif en fermenteer die sap tot die eindproduk. Johan Rademan het in die Elimdistrik by Black Oyster Catcher ingeloer en met hom gesels....more7minPlay
March 14, 2022Koop Suid-AfrikaansJeannine van Straaten vertel vir Martelize Brink van die Buy South Africa-toekennings as deel van Trots SA....more9minPlay
March 14, 2022US se Sentrum vir Epidemiereaksie en -innovasie vereerProf. Nico Gey Van Pitius vertel vir Martelize Brink van die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie wat deur MIT vereer is....more10minPlay
March 14, 2022Uitstallings en skoue in 'n tyd van CovidAnnelie Reynolds vertel vir Martelize Brink van die uitdagings om skoue en uitstallings te reël, gegewe die Covid -19-regulasies. Sy vertel van die verskillende stategieë om die uitdagings aan te pak....more11minPlay
March 14, 2022Die duursame luuksheid van leerJeanine Boshoff praat oor leer as ‘n duursame opsie vir luukse meubelstukke....more7minPlay
March 11, 2022Hanover Park Verewig/ForeverMartelize Brink gesels met Yasheen Johaar die Hanover Park Verewig/Forever-uitstalling....more6minPlay
March 11, 2022Oupa-horlosies is Markham se passieOp die vakansiedorp Jeffreysbaai het Mariska Spoormaker 'n man in die fleur van sy lewe ontmoet, wat 'n stokou beroep beoefen. Sy naam is Markham Geswint, en op 46-jarige ouderdom is dit sy voltydse beroep om opwenhorlosies te herstel, veral die staanhorlosie of die Grandfather Clock soos dit in Engels genoem word....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.