Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.
March 23, 2022Wat is kuberoorlog?FC Boonzaaier verduidelik vir Johan Rademan en Martelize Brink wat kuberoorlog behels....more9minPlay
March 22, 2022Maak só geld uit sosiale mediaPieter Groenewald vertel vir Johan Rademan hoe jy 'n tweede inkomste uit sosiale media kan maak....more8minPlay
March 22, 2022Duikbote in die VlootProf. André Wessels vertel vir Johan Rademan van die rol wat duikbote oor die jare in die Vloot gespeel het....more14minPlay
March 22, 2022Standardisering van krane en stortkoppeHerman Strauss vertel vir Johan Rademan van die impak wat die standardisering van die merk van krane en stortkoppe kan hê....more11minPlay
March 22, 2022Hoe maklik is skuif van universiteit na werk?Ruan Venter praat oor die aanpassing wat gemaak moet word wanneer studente die universiteitsomgewing verlaat vir ‘n werksomgewing....more13minPlay
March 21, 2022Haidee en die skoukatteHaidee Muller-Isaacs het by ‘n katskou gaan inloer om te leer hoe om ‘n skoukat te beoordeel....more10minPlay
March 21, 2022Aurorah Kuilsriver Community Action NetworkLatifah Jacobs vertel vir Johan Rademan van die Aurorah Kuilsriver Community Action Network wat deur Brand SA vereer is vir hulle bydra tot die samelewing op voetsoolvlak....more13minPlay
March 21, 2022Suid-Afrikaners se slaappatroneAnton Keet praat oor Suid-Afrikaners se slaappatrone en wat by verskillende ouderdomsgroepe te bespeur is....more10minPlay
March 21, 2022Iziko se maritieme-uitstallingsJaco Boshoff vertel vir Johan Rademan van die maritieme uitstallings by die Iziko-museums, soos sir Ernest Shackleton se Antarktiese ekspedisie wat nou weer in die nuus is met die vonds van sy skip, die Endurance....more15minPlay
March 18, 2022Dries se derde kans op liefdeDieselwerktuigkundige Dries Myburgh het Haidee Muller-Isaacs tydens die Oppiwater Kunstefees ontmoet. Hy vertel vir haar van sy verlede in die weermag, sy werk aan treine, sy liefde vir ou musiek, en sy derde kans op die liefde....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,474 episodes available.